Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Christelike Lektuurfonds

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

In navolging van die CLF se roeping en visie vir die toekoms, is twee uitda­gende geleenthede tans beskikbaar in die Senior Bestuurspan:

REDAKTEUR

Die pos neem verantwoordelikheid vir die produksie van verkoopbare en gratis produkte. Die volgende kritiese uitsette word vereis:

  • konsep­tualisering
  • skep (skryf / vertaal)
  • keuring van produkte
  •  redaksionele versorging
  • skakeling / samewerking met vennote, outeurs, vertalers en diensverskaffers.

Die ideale kandidaat beskik oor:

  • nagraadse teologiese opleiding (MTh, MA of MDiv) en ervaring as leraar in die NG Kerkfamilie
  • bewese redaksionele ervaring (of potensiële kundigheid) en kennis van die uitgewers­bedryf
  • kreatiwiteit, strategiese insig en teologiese onderskeidingsvermoë

 

BEMARKINGSBESTUURDER

Hierdie pos neem verantwoordelikheid vir ’n geïntegreerde reeks funksies wat die vol­gen­de insluit: l bemarking / verkope van produkte l fonds­werwing l sosiale media kommunikasie l skakeling met gemeentes, donateurs, organisasies en breë kerkpubliek.

Die ideale kandidaat beskik oor:

  • ’n toepaslike naskoolse kwalifikasie in bemarking
  • gevorderde praktiese kennis (ervaring) van bemarking (ver­kope)
  • bogemiddelde kommunikasievaardighede (skriftelik en gesproke)
  • kreatiwiteit / inisiatief en deursettingsvermoë
  • ervaring in die Christelike media-omgewing sal as aanbeveling dien.

Belangstellendes kan hulle CV so spoedig moontlik stuur aan Joep Joubert by info@hrsa.co.za

Sien verdere besonderhede by www.clf.co.za

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.