Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
VAKATURE: LERAAR – TENTMAKERSPOS
Sluitingsdatum: 31 Oktober 2017.
Ottery-gemeente is ’n klein gemeente van 100 lidmate. Dit is geleë in die suidelike voorstede van Kaapstad. Die gemiddelde ouderdom van die lidmate is 60. Dit is ’n ouerwordende gemeente.
Ons hou ook een keer per maand informele dienste saam met LFM (Bikers Church) en is oop vir enige ras, taal en kultuur.
Profiel van die geskikte kandidaat:
- Iemand wat lief is vir die Here.
- Iemand wat ’n passie het vir oud en jonk.
- Moontlik iemand wat ’n musiekinstrument kan bespeel (nie verpligtend).
- Eie vervoer.
- Eie behuising.
Sluitingsdatum: 31 Oktober 2017.
Kontak vir Louna 083 731 0044 of 021 762 1276.
E-pos: rassie@sanlam4u.co.za
Geborg
