Hoof-uitvoerende beampte
Badisa Hoof-uitvoerende beampte (HUB), Bellville Sluitingsdatum: 11 Januarie 2018. Badisa is ’n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaap) en die VGKSA (Kaapland) wat daarop fokus om mense en gemeenskappe se maatskaplike nood, in opdrag van Christus te verlig. Dié geregistreerde “Organisasie sonder Winsoogmerk” bestaan uit ongeveer 153 programme, insluitend ’n vakkundige maatskaplike diens en […]
Hoof-uitvoerende beampte Lees verder
Afgehandelde vakatures








