Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Hoofverpleegkundige pos
SLUITINGSDATUM: 31 Mei 2017.
Basiese vereistes:
- Ouderdom: 40-60 jaar
- Geregistreerde suster.
- Bejaardesorg-ondervinding.
- Bestuursondervinding en vermoë om te werk in ’n span.
- Goeie menseverhoudings kan handhaaf.
- Voldagpos:
Maandae tot Donderdae: 07:00-16:00 Vrydae: 07:00-13:00.
E-pos CV na: bestuur@britsoord.co.za
SLUITINGSDATUM: 31 Mei 2017.
Geborg
