Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Unieke Professionele Persoon opsoek na ’n nuwe uitdaging
Ek is ’n goed gekwalifiseerde, “oopkop”, praktiserende, middeljarige predikant en pastorale terapeut. Ek is ook ’n geregistreerde sielkundige praktisyn wat reeds ’n deel van my inkomste in ’n privaat praktyk verdien.
Ek verneem graag van ’n gemeente in die groter Johannesburg-area (verkieslik in die Hoëveld Sinode) wat my persoonlikheid, aanslag en vaardighede kan benut en waardeer.
Stuur ’n e-pos met jou naam, die naam van die gemeente, asook ’n goeie motivering hoekom julle in my belangstel, na newfeauture99@gmail.com
Geborg
