Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

CARITAS GEMEENSKAPSFOKUS NPC

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

UITVOERENDE DIREKTEURSPOS

SLUITINGSDATUM: 18 April 2017 om 12:00.

PROFIEL VAN DIE INDIENSNEMENDE ORGANISASIE

  • Caritas Gemeenskapsfokus is ’n maatskappy geregistreer vir die bevordering van gemeenskapsontwikkeling, die lewer van maatskaplike dienste, begeleiding van geaffilieerde organisasies en die kwaliteitsbeheer van die dienste van sodanige organisasies.
  • Hoofkantoor geleë in Kimberley in die Noord-Kaap.

PROFIEL VAN SUKSESVOLLE KANDIDAAT

  • Deeglike kennis en ervaring in bestuur van ’n maatskappy wat gemeenskaps- en maatskaplike dienste voorsien.
  • ’n Gelegitimeerde predikant van die NG Kerk.

PLIGTE

  • Verantwoordelik vir die oorhoofse bestuur van Caritas Gemeenskapsfokus.
  • Menslike hulpbronbestuur van personeel.
  • Ondersteuning en opleiding van Rade van Trustees en Gemeenskapsrade.
  • Verantwoordelik vir die finansiële bestuur van die maatskappy.
  • Verantwoordelik vir die oorhoofse bestuur van geboue.

DIENSVOORDELE

Salaris volgens sinodale riglyne.

AANSOEKE

  • Aansoeke moet gedoen word op Caritas Gemeenskapsfokus NPC se amptelike aansoekvorm – verkrygbaar by die administratiewe beampte.
  • Aansoek met volledige CV en gewaarmerkte afskrif van identiteitsdokument kan soos volg ingehandig word:
  • Per slakkepos: Posbus 1430, Kimberley 8300
  • Per e-pos: sandra@caritas.org.za
  • Per faks: 086 210 5854
  • Per hand: Lawsonstraat 72, Kimberley.
  • Aansoekers moet bereid wees om op eie koste te kom vir ’n onderhoud.

SLUITINGSDATUM: 18 April 2017 om 12:00.

DIENSAANVAARDING: 1 Augustus 2017.

NAVRAE: FD Hugo: 087 150 5008 / 083 415 1484.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.