Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Vakature: Uitvoerende Sekretaresse
Sluitingsdatum: 9 Maart 2017.
- Deeltydse kontrakpos: 5/8 pos vir vyf jaar.
- Posbeskrywing (vergoeding ingesluit) kan per e-pos aangevra word.
- Stuur CV en navrae aan:
Adrie van Deventer- e-pos: avand@mweb.co.za
Sel: 082 960 1727.
Sluitingsdatum: 9 Maart 2017.
Diensaanvaarding: 1 April 2017.
Geborg
