Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG GEMEENTE HOFMEYR

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Kontrakpos vir twee jaar

Sluitingsdatum: 31 Januarie 2017.

GEMEENTEPROFIEL:

Die gemeente van Hofmeyr bestaan reeds 140 jaar. Ons is ’n gesellige gasvrye klein boeregemeenskappie met eiesoortige karakter. Die gemeente het 70 aktiewe belydende en 18 dooplidmate. Ons is geleë 63 km noord van Cradock, 320 km noord van Port Elizabeth en 350 km suid van Bloemfontein (alles teerpad).

LERAARSPROFIEL:

’n Afgestudeerde proponent of emerituspredikant met ’n passie vir die platteland en sy mense.

VERGOEDING:

  • Traktement gelyk aan Oos-Kaapland kerf 1.
  • Ruim woning beskikbaar.
  • Voertuig vir plaasbesoeke word verskaf.
  • Byvoordele onderhandelbaar.

AANSOEKE:

Kandidate moet beskikbaar wees vir onderhoud en preekbeurt.

E-pos asseblief CV en volledige kontakbesonderhede aan faan@tidyworld.co.za

Sluitingsdatum: 31 Januarie 2017.

NAVRAE:

Kerkkantoor (Erina Roux) – 048 885 0142 (slegs namiddag).

E-pos: ngkhofmeyr@vodamail.co.za

Fanus Smit – 082 712 0615/048 885 9037 / fanussmit@nokwi.co.za

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.