Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Marquard

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Voltydse leraar

Sluitingsdatum: 15 Januarie 2017

Die NG Kerk Marquard stel die pos van voltydse leraar bekend en wag aansoek hiervoor in.

Marquard is ’n plattelandse dorp in die Oos-Vrystaat en die gemeente bestaan uit 350 belydende en 90 dooplidmate.

Predikante en gelegitimeerdes van die NG Kerk word genooi om vir die pos aansoek te doen.

Aansoekvorms met meer besonderhede is by die kerkkantoor tel: 051 991 0408 of e-pos: ngkerkmarquard@telkomsa.net beskikbaar.

U kan ook met die leraar, dr Johan Marais, skakel: sel: 079 879 7868 / Hannes van der Watt, sel: 082 551 1596 / Hugo Froneman, sel: 083 969 7667 skakel.

Ruim pastorie beskikbaar. Vergoeding volgens sinodale skaal.

Die sluitingsdatum vir aansoeke is 15 Januarie 2017.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.