Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Vakature – Kuratoriumsekretaris (halfdag)
Sluitingsdatum: 15 Februarie 2017
Die NG Kerk Vrystaat stel die halfdagpos van Sekretaris/Sekretaresse van die Kuratorium in Bloemfontein bekend en nooi belangstellendes om aansoek te doen.
Opdrag:
• Skribaat van die NG Kerk Vrystaat Kuratorium.
• Administratiewe ondersteuning aan die Seminariumbestuurder.
• Skakeling met Teologiese studente van die NG Kerkfamilie aan die UV en die begeleierpredikante.
• Administrasie van teologiese studente se dokumentasie in voorbereiding van legitimasie.
• Koördineer Kuratorium steunspanne (vir begeleiding, akademiese evaluering en gemeentejaar).
Aansoeke: E-pos CV na gemeentes@ngkvs.co.za
Sluitingsdatum: 15 Februarie 2017
Aanstelling: 1 April 2017
Navrae: Ds Barnard Steyn (051 406 6732 / 082 842 7028)
