Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Gereformeerde Kerk Benoni

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Jeugwerkerspos
SLUITINGDATUM: 28 Februarie 2017

Ons wag aansoeke in vir bogenoemde pos. Dit is ’n voltydse aanstelling met ʼn vaste­termynkontrak. Salaris en voordele sal onderhandel word.

Die minimum kwalifikasie is ’n graad of diploma in jeugwerk aan ’n erkende instansie. ’n Teologiese kwalifikasie sal hoog aangeslaan word.

Uiteraard moet kandidate in ’n lewende verhouding met God staan en ’n liefde vir God se Woord hê. Aangesien die gemeente gereformeerd is, sal die gekose kandidaat die gereformeerde godsdiens passievol moet verwoord en uitdra. Lidmaatskap van die GKSA is egter nie ’n voorvereiste nie.

Vir ’n vollediger uiteensetting van vereistes vir en verwagtinge rondom die pos, kontak Braam Krüger: 082 459 5636 en braam@gkbenoni.co.za of Pieter du Plessis: zpdp@telkomsa.net en 083 701 9727.

SLUITINGDATUM: 28 Februarie 2017

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.