Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Geregistreerde Verpleegkundige
Aansoek sluit: 21 November 2016.
Betrekking beskikbaar by Huis Klippe Drift, Napier WK
BADISA: Tehuis vir Bejaardes
Diensvoordele
• Normale diensvoordele geld.
• 5/8 ste pos.
• Losies vir enkellopendes beskikbaar.
Vereistes
• Goeie menseverhoudings kan handhaaf.
• Kennis van versorging van bejaardes hê.
• Geregistreer wees by SANC.
Aansoek sluit: 21 November 2016.
Diensaanvaarding: 1 Desember 2016 of so gou moontlik.
Skriftelike aansoeke, volledige CV, onlangse getuigskrifte, bewyse van kwalifikasies aan:
Per pos: Huis Klippe Drift, Posbus X7, Napier 7270
Per e-pos: hkdrcoetzer@telkomsa.net
Per faks: 028 423 3319 Tel: 023 423 3862.
