Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG KERK MIGDOL

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Een jaar-kontrakpos vir emeritus of proponent
SLUITINGSDATUM: 15 Februarie 2017

GEMEENTEPROFIEL: Migdol is geleë tussen Schweizer-Reneke en Delareyville in die Noordwesprovinsie. Dit is ’n klein plattelandse gemeente bestaande uit 74 belydende en 3 dooplidmate met 34 besoekpunte.

LERAARSPLIGTE en PROFIEL:

Gewone predikantspligte volgens Art 9 van die Kerkorde.

Begrip en passie hê vir die uitdagings van ’n klein plattelandse gemeente.

VERGOEDINGSPAKKET:

Maandelikse salaris van R11 000,00 (Elf Duisend Rand)

Reiskoste vir besoeke buite die gemeentegrense sal vergoed word volgens die tarief soos deur die Sinode bepaal.

Pastorie met gratis krag en water word voorsien.

Selfoon vir amptelike gebruik beskikbaar.

SLUITINGSDATUM: 15 Februarie 2017

AANSOEKE: Moet vergesel wees van CV en kontakbesonderhede van twee referente.

Indien kortlys gehaal word moet kandidate beskikbaar wees vir onderhoud en ’n preek. Moet aanduiding gee van wanneer diens aanvaar kan word.

KONTAKBESONDERHEDE:

Skriba: E-pos: johannesb@nwet.co.za Sel: 083 285 2237

Oudl Eduard Erasmus: E-pos: eckerasmus@gmail.com Sel 082 357 9315

Konsulent: Ds Johan Ekkerd: E-pos: anjo@absamail.co.za Sel: 083 525 7525.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.