Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG GEMEENTE HOBHOUSE

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Termynpos vir een jaar

Sluitingsdatum: 23 Februarie 2017.

GEMEENTEPROFIEL:

Klein plattelandse gemeente teen die Lesothogrens met ’n sieletal van ongeveer 130.

Leraarsprofiel: Emeriti of proponente wat wag op ’n beroep.

Vergoeding: R8 500 per maand, vry inwoning, water en elektrisiteit ingesluit.

Vergoeding vir amptelike ritte sal onderhandel word.

Aantal werksdae sal onderhandel word.

Gemeubileerde huis beskikbaar.

Sluitingsdatum: 23 Februarie 2017.

Kontakpersone:

Mnr Hennie Steyn (Leierouderling) – 082 388 3999.

Mev Ria Claassen (Skriba) – 082 821 1233.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.