Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Marble Hall

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Leraar

Sluitingsdatum: 31 Augustus 2016

Die NG GEMEENTE MARBLE HALL beskik oor ’n vakature vir ’n gelegitimeerde leraar vanaf 1 Maart 2017.

Die NG Kerk Marble Hall is ’n vernuwende plattelandse gemeente in Limpopo met ’n missionale karakter.

Belangstellende leraars word versoek om ’n CV in te dien voor of op 31 Augustus 2016.

Posadres: NG Gemeente Marble Hall, Posbus 102, Marble Hall 0450

E-posadres: ngkmhall@lantic.net

Vir enige navrae kontak:

Johan Barnard (ondervoorsitter) 082 826 1485 of

Chris Buys  082 895 5746.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top