Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Japie Kritzinger tehuis vir bejaardes

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Hoof Verpleegkundige (Geregistreerde Verpleegkundige)

Minimum vereistes:

• Graad/Diploma in Verpleegkunde, sowel as minstens twee jaar ondervinding as professionele verpleegkundige.

• Aanbeveling: ondervinding in Bejaardesorg.

• Geregistreer by SAVR.

• Bestuurslisensie KODE 8.

Vergoedingspakket:

• Onderhandelbaar.

Navrae:

Ronel Pieters: 072 901 2463/053 433 1403.

E-pos: japiektvb@iafrica.com

Faks: 086 516 5883.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top