Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Presidentsoord

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Vastetermyn leraar

Sluitingsdatum: 10 September 2016.

Die NG gemeente Presidentsoord het ’n vakature vir ’n leraar in ’n vaste termyn pos vir een jaar. Die pos mag later verleng word. Die salaris sal inooreenstemming met die toepaslike sinodale skale wees maar beperk tot ’n maksimum van posvlak 5.

Die gemeente bedien tans 349 belydende en 48 dooplidmate. Die gemeente is op gedeelte in 27 wyke met 234 besoekpunte.

Die gemeente beskikbaar oor ’n ruim pastorie in ’n rustig en gevestigde woonbuurt en wat aangrensend tot die kerkgebou is. Die pastorie is in die omgewing van twee laerskole en ’n hoërskool.

Leraars wat in die pos belangstel word genooi om hulle persoonlike besonderhede en ’n volledige CV per epos te stuur na ngkpoord@absamail.co.za voor of op 10 September 2016.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top