Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Aflosleraar
Sluitingsdatum: 31 Julie 2016
Die gemeente verlang die dienste van ’n leraar, afgetrede leraar of proponent.
Periode: 1 September – 30 November 2016.
Salaris: R50 000 vir die drie maande kontrak.
Huisvesting en ’n gemeentevoertuig word voorsien.
Rig CV’s voor 31 Julie 2016 aan: ngkso@telkomsa.net verwysing: “Aflosleraar”
Navrae: Hendrik Olivier (082 556 3199).
Geborg
