Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

Helderberg Gemeente: Leraar en Leier vir Familiebediening

Vakature: Leraar en Leier vir Familiebediening  Bou saam aan ’n geloofstuiste vir families Helderberg Gemeente leef met ’n passie vir God en ’n hart vir mense en ’n wêreld in nood.  Ons is op soek na ’n dienende leier om eienaarskap te neem van ons familiebediening — ’n brugbouer wat die hartklop van jonger generasies […]

Helderberg Gemeente: Leraar en Leier vir Familiebediening Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Tweeling: Leraarspos

Vakature: Leraarspos Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir bogenoemde pos. Gemeenteprofiel Tweeling is ’n plattelandse gemeente geleë in die Noord-Oos-Vrystaat (tussen Reitz en Frankfort ±30 km vanaf beide. Naaste groot dorp is Bethlehem 80 km). Bogenoemde buurdorpe beskik oor puik skole en koshuise, dokters, hospitale. Die gemeente het tans

NG Gemeente Tweeling: Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

FEBA Radio SA: Digitale bemarker

Digitale bemarker FEBA Radio SA in Pretoria het ’n kantoorvakature vir ’n gekwalifiseerde digitale bemarker. Tegniese vaardighede Verdere ontwikkeling van digitale bemarkingsdepartement van FEBA Radio SA. Vaardighede: sosiale media- en digitale bemarking, SEO, SEM, Google-advertensies en advertensieveldtogte. Adobe suite, ens: grafiese ontwerp, uitleg van gedrukte materiaal, opname en videoredigering. Skep en redigering van kort videogrepe

FEBA Radio SA: Digitale bemarker Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Sinode Hoëveld: Algemene kantoorbestuurder

Algemene kantoorbestuurder Die Sinode van Hoëveld is daartoe verbind om gemeentes toe te rus om met geloof, hoop en liefde deel te neem aan God se sending in die wêreld. Ons glo dat die kerk op haar beste funksioneer wanneer gemeentes, ringe en die sinode saamwerk om geloofsgemeenskappe te ondersteun, leiers te ontwikkel en nuwe

NG Kerk Sinode Hoëveld: Algemene kantoorbestuurder Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Koës, Namibië: Vastetermyn kontrakpos vir twee jaar

Vakature: Vastetermyn kontrakpos vir twee jaar Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord op ’n vastetermynkontrak van twee jaar met die opsie om dit verder te verleng GEMEENTEPROFIEL: Koës is ’n plattelandse gemeente, geleë 130 km noordoos van Keetmanshoop in die suide van

NG Gemeente Koës, Namibië: Vastetermyn kontrakpos vir twee jaar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Ring van Hanover: Brugleraar (ses tot nege maande)

Vakature: Brugleraar (ses tot nege maande) vir drie klein gemeentes in die Ring van Hanover Leraarsprofiel: Die Ring van Hanover beleef hierdie laaste twee jaar groot uitdagings, veral die drie gemeentes Petrusville, Petrusville-Uitsig en Vanderkloof. Alhoewel hierdie gemeentes klein is en die uitdagings groot, is ons opgewonde oor die bedieningsmoontlikhede hier in die Groot-Karoo. Ons

NG Ring van Hanover: Brugleraar (ses tot nege maande) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Reivilo: Leraar termynpos

Die kerkraad van Reivilo nooi gelegitimeerde persone uit om aansoek te doen vir die pos te Reivilo. Vakature: Leraar termynpos Gemeenteprofiel: Reivilo is ’n plattelandse gemeente behorende tot die Sinode van Noord-Kaapland. Die gemeente bestaan hoofsaaklik uit ’n boerderygemeenskap met 140 lidmate. Leraarsprofiel: Soos omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde. Vergoeding en voordele: Onderhandelbaar.

NG Kerk Reivilo: Leraar termynpos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Vrystaat: Predikant in sinodale diens (PSD) Bedieningsbegeleiding

Vakature: Predikant in sinodale diens (PSD) Bedieningsbegeleiding Voltydse senior leierskapspos ’n Dinamiese en strategiese leier word gesoek om as PSD van Bedieningsbegeleiding te dien. Hierdie pos bied die geleentheid om ’n betekenisvolle rol te speel in die begeleiding, strukturele en pastorale ondersteuning van leierskap, gemeentes en ringe. Die suksesvolle kandidaat sal ’n bewese vermoë hê

NG Kerk Vrystaat: Predikant in sinodale diens (PSD) Bedieningsbegeleiding Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Paardekraal-Monument: Vastetermyn leraar (voltydse kontrak – drie jaar)

Vastetermyn voltydse kontrak (drie jaar) Sluitingsdatum vir aansoeke is 06 November 2026. In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van NG Gemeente Paardekraal-Monument in Krugersdorp (Wesrand) bogenoemde vakature bekend en nooi gelegitimeerde leraars van die NG Kerk uit om vir die pos aansoek te doen. Die kerkraad skep hiermee, in ooreenstemming met Reglement

NG Gemeente Paardekraal-Monument: Vastetermyn leraar (voltydse kontrak – drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Uitenhage-Noord: Predikant (onbepaalde termyn)

Vakature: Predikant (onbepaalde termyn) Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Julie 2026. Die NG Gemeente Uitenhage-Noord, ’n voorstedelike gemeente in Kariega, Nelson Mandelabaai, nooi gelegitimeerdes van die NG Kerk om aansoek te doen vir ’n voltydse, onbepaalde termynpos. Ons leraar emeriteer in Februarie 2027. Ons vertrou dat die Here iemand sal stuur om voort te bou op

NG Gemeente Uitenhage-Noord: Predikant (onbepaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Onrusrivier: Derde voltydse leraarspos

Vakature: Derde voltydse leraarspos Ons almal saam in diens van Jesus Christus oral, altyd en in alles. Sluitingsdatum: 21 Junie 2026. Die NG Gemeente Onrusrivier is op soek na ’n voltydse leraar tussen 40 en 50 jaar oud met bewese ervaring en ’n goeie diensrekord binne ’n NG Kerk-gemeente. Die ideale kandidaat is ’n multidimensionele

NG Gemeente Onrusrivier: Derde voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Rustenburg-Suid: Voltydse onbepaalde leraarspos

Vakature: Voltydse onbepaalde leraarspos Ingevolge die Kerkorde van die Nederduitse Gereformeerde Kerk stel die kerkraad van NG Gemeente Rustenburg-Suid hiermee ’n vakature vir ’n voltydse, onbepaalde predikant bekend en nooi gelegitimeerde predikante van die NG Kerk, met ampsbevoegdheid, om hulle beskikbaarheid vir die beroep aan te dui. GEMEENTEPROFIEL NG Gemeente Rustenburg-Suid beskik oor ’n vakature

NG Kerk Rustenburg-Suid: Voltydse onbepaalde leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Kerksondermure (KSM): Tienerbedieningskoördineerder (Midstream-kampus)

Ons is op soek na ’n persoon wat Kerksondermure se Tienerbediening by ons Midstream-kampus kan koördineer. WIE IS ONS? Kort op Jesus se hakke, begeer ons om die Jesuslewe te ontdek deur as sy kerk te dien, in nederigheid uit te reik na die kwesbares en ander nader te trek aan die Bron van alles

Kerksondermure (KSM): Tienerbedieningskoördineerder (Midstream-kampus) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Barkly-Wes: Voltydse leraar

Die kerkraad van NG Kerk Barkly-Wes wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 31 Julie 2026. Gemeenteprofiel: Die NG Kerk Barkly-Wes is deel van Griekwastad se ring en is geleë ongeveer 35 km buite Kimberley. Die gemeente bestaan uit twee bedieningspunte naamlik Barkly-Wes en Smithsmyn (elke tweede Sondag). Gemeente

NG Kerk Barkly-Wes: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Upington-Noord: Leraar

Vakature vir leraar (Voltydse pos) Sluitingsdatum vir aansoeke: 10 Julie 2026. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik. Die datum vir diensaanvaarding sal met die geskikte kandidaat onderhandel word. Gemeenteprofiel NG Kerk Upington-Noord is ’n warm, gasvrye en hegte geloofsgemeenskap met ’n diepgewortelde liefde vir mekaar waar mense vinnig tuis voel. Ons waardeer egte verhoudings, gesinsbetrokkenheid en praktiese

NG Gemeente Upington-Noord: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Lux Deo: Voltydse vastetermyn leraarspos

Die kerkraad van NG Kerk Lux Deo wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Voltydse vastetermyn leraarspos Sluitingsdatum: 26 Junie 2026. Dienstermyn: Drie jaar met die opsie om te verleng. Gemeenteprofiel: Lux Deo NG Kerk is geleë in Arconpark en Sonlandpark woonbuurte, Vereeniging, en is deel van die Vaaldriehoek en Goudland Sinode.

NG Kerk Lux Deo: Voltydse vastetermyn leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Môregloed, Pretoria: Leraarspos

Die NG Gemeente Môregloed stel hiermee biddend die volgende vakature bekend: Leraarspos (vaste termyn drie jaar GEMEENTEPROFIEL Die gemeente is ’n tipiese voorstedelike gemeente in die noord-oostelike deel van Pretoria (bekend as die Moot), wat tans uit ongeveer 167 belydende en 13 dooplidmate bestaan. Die gemiddelde ouderdom van lidmate is ongeveer 55 jaar. LERAARSPROFIEL Die

NG Gemeente Môregloed, Pretoria: Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Willowmore (dolerend): Leraar

Vakature: Leraar (voltydse vastetermynpos vir twee jaar) In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van Willowmore bogenoemde vakature bekend en nooi met verwagting belangstellende gelegitimeerde proponente, leraars en emeriti van die NG Kerk uit om vir die pos aansoek te doen. GEMEENTEPROFIEL Die gemeente Willowmore bedien ’n plattelandse landbougemeenskap van sowat 180 lidmate

NG Kerk Willowmore (dolerend): Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Fraserburg: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar – permanente pos Hier is ’n ideale pos vir ’n predikant wat nog altyd gehunker het na die rustigheid, veiligheid en skoonheid van die Karoo. Die aangename, vriendelike en gasvrye mense maak van Fraserburg ’n tuiste. Ons glo dat die Hemelse Vader dit op die ideale predikant vir ons gemeente se hart

NG Gemeente Fraserburg: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Unitaspark: Deeltydse leraar (Vastetermynpos vir drie jaar)

Vakature: Deeltydse leraar (Vastetermynpos vir drie jaar) In biddende afhanklikheid stel die kerkraad bogenoemde vakature bekend en nooi gekwalifiseerde persone, wat daartoe geroepe voel, uit om aansoek te doen. GEMEENTEPROFIEL NG Kerk Unitaspark is ’n warm, gasvrye, hegte, en Skrifgetroue geloofsgemeenskap waar die eer van God en die Woord sentraal staan in verkondiging en bediening.

NG Kerk Unitaspark: Deeltydse leraar (Vastetermynpos vir drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Stabilis Behandelingsentrum: Algemene bestuurder

Vakature: Algemene bestuurder Sentrum vir Substansgebruiksversteuring Vir meer as 50 jaar ondersteun Stabilis individue en gesinne wat met substansgebruiksversteurings (SUD) worstel. Stabilis skep ’n veilige en deernisvolle omgewing waar mediese sorg, berading en geestelike begeleiding die kans vir herstel bied. Stabilis is ’n organisasie van die NG Kerk wat vanuit Christelike oortuigings en waardes dienste

Stabilis Behandelingsentrum: Algemene bestuurder Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Boshof: Voltydse leraar vir ’n vaste termyn (drie jaar)

Met biddende afhanklikheid nooi die kerkraad van NG Gemeente Boshof alle gelegitimeerde proponente, predikante en emeritusleraars uit om aansoek te doen vir die onderstaande pos. Vakature: Voltydse leraar vir ’n vaste termyn (drie jaar) Sluitingsdatum: 30 Junie 2026. Dienstermyn: Vaste termyn (drie jaar). Gemeenteprofiel: Boshof-gemeente is ’n hegte plattelandse gemeente wat in 1856 gestig is.

NG Gemeente Boshof: Voltydse leraar vir ’n vaste termyn (drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top