Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

Vryburg United Church (Congregational, Methodist and Presbyterian): Minister

Applications are invited for the position of minister of the Vryburg United Church An independent church with traditional character The Vryburg United Church is based in Vryburg, a rural town situated in the midst of a large farming community. The church serves the local Vryburg congregation, and three outstations situated in Magogong, Stella and Tlakgameng […]

Vryburg United Church (Congregational, Methodist and Presbyterian): Minister Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Môregloed (Pretoria): Leraarspos

Leraarspos, vastetermyn (drie jaar) GEMEENTEPROFIEL Die gemeente is ’n tipiese voorstedelike gemeente in die noord-oostelike deel van Pretoria (bekend as die Moot), wat tans uit ongeveer 167 belydende en 13 dooplidmate bestaan. Die gemiddelde ouderdom van lidmate is ongeveer 55 jaar. LERAARSPROFIEL Die geskikte kandidaat moet Oor eie huisvesting binne bereikbare afstand van die gemeente

NG Kerk Môregloed (Pretoria): Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Bybelgenootskap van Suid-Afrika (Hoofkantoor): Verhoudingsleier (Westelike streek)

Verhoudingsleier – Westelike streek Hoofkantoor – Wes-Kaap (Bellville) Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (BSA) is ’n maatskappy sonder winsoogmerk wat sedert 1820 die Bybel vertaal, publiseer en versprei in Suid-Afrika. Die missie van die BSA is om bekostigbare Bybels te voorsien vir elkeen in hulle eie taal en in geskikte formate sodat almal die lewegewende boodskap

Bybelgenootskap van Suid-Afrika (Hoofkantoor): Verhoudingsleier (Westelike streek) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Roodekrans (Roodepoort): Leraar

Vakature: Leraar (Met fokus op jeug en geleentheid om te groei) Roodekrans gemeente stel hiermee, in biddende afhanklikheid van die Here, ’n vakature bekend vir ’n voltydse leraar wat aanvanklik fokus op die jeug, met groeigeleenthede. Sluitingsdatum: 28 Februarie 2026. Gemeenteprofiel: Roodekrans-gemeente word gekenmerk deur ’n warm, vriendelike en ondersteunende atmosfeer. Ons glo aan ’n

NG Gemeente Roodekrans (Roodepoort): Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Doornpoort: Musiekleier (Kontrakpos)

Vakature: Musiekleier (Kontrakpos) Doornpoort-gemeente is in gebed op soek na ’n toegewyde musiekleier om deel te word van ons gemeente en musiekbediening. Ligging: Doornpoort, Pretoria. Het jy ’n passie vir musiek, musiekbegeleiding en veral lof- en aanbidding? Voel jy geroep om saam met ander musikante te werk, hulle te lei en hulle talente te ontwikkel,

NG Gemeente Doornpoort: Musiekleier (Kontrakpos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Moedergemeente George: Medeleraar

Vakature: Medeleraar In biddende afhanklikheid van God nooi NG Moedergemeente George gemeenteleraars uit om aansoek te doen vir aanstelling as medeleraar, om ’n sleutelrol te speel in die gemeente se reis van vernuwing en volhoubare impak. Gemeenteprofiel Die gemeente is geleë in die hart van George in die Tuinroete, ’n dinamiese en groeiende streek met

NG Moedergemeente George: Medeleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Hertzogville (dolerende gemeente): leraarspos

Vakature: Voltydse leraarspos Gemeenteprofiel: Ons is ’n boerderygemeenskap in die noordwestelike hoek van die Vrystaat en ongeveer 140 km vanaf Bloemfontein. Hertzogville is ’n behoudende gemeenskap. Die gemeente bestaan uit 253 belydende lidmate en 64 dooplidmate, daar is ses plaaswyke en vier dorpswyke. Hertzogville-gemeente is ’n baie meelewende gemeente, wat ’n hoë premie plaas op

NG Hertzogville (dolerende gemeente): leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Suikerbos: Orrelis

Vakature: Orrelis Sluitingsdatum: 12 Februarie 2026. Die kerkraad van NG Suikerbos wag aansoeke in vir die pos van orrelis. Suikerbos is geleë in Dabchickstraat 1, Drie Riviere-Oos, Vereeniging. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die musiekbegeleiding tydens eredienste en ander geleenthede. Posbesonderhede beskikbaar op versoek. Salaris onderhandelbaar volgens SAKOV-riglyne. Rig kort CV met verwysings

NG Gemeente Suikerbos: Orrelis Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Die Vleie (Hoekwil/Wildernis): Geestelike werker/evangelis

Die NG Gemeente Die Vleie, Hoekwil/Wildernis wag in biddende afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Geestelike werker/evangelis Het jy ’n passie om mense met die evangelie van Jesus te bedien? Dan is hierdie ’n geleentheid vir jou om jou passie en gawes te kan uitleef as deel van ons gemeente op die platteland.

NG Gemeente Die Vleie (Hoekwil/Wildernis): Geestelike werker/evangelis Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Calvinia: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 01 Maart 2026. Calvinia is ’n dinamiese dorp op die platteland van die Noord-Kaap. Calvinia is die hoofdorp van die Hantam Munisipaliteit en beskik oor ’n uitstekende laerskool en hoërskool, hospitaal en mediese sentrum asook sportklubs, restaurante en winkels. Die Hantam is ’n landboustreek met hoofsaaklik veeboerdery en in ’n mindere

NG Gemeente Calvinia: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Koppies-Weltevrede: (dolerend) Deeltydse leraarspos

Deeltydse leraarspos vir vaste termyn (twee jaar) In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van Koppies-Weltevrede bogenoemde vakature bekend en nooi met verwagting gelegitimeerde proponente en leraars / diensleraars van die NG Kerk uit om vir die pos aansoek te doen. Emeriti is ook baie welkom. Gemeenteprofiel: Koppies-Weltevrede is een van twee gemeentes

NG Gemeente Koppies-Weltevrede: (dolerend) Deeltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk George-Bergsig: Emeritusleraar (Pastorale hulp)

Vakature: Emeritusleraar (Pastorale hulp) Dienstermyn: Twaalf maande met die opsie vir jaarlikse hersiening Die kerkraad van NG Kerk George-Bergsig wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die onderstaande pos. Gemeenteprofiel: Die gemeente is geleë op George en het 2 858 lidmate waarvan ongeveer 780 persone ouer as 70 jaar oud is. Die

NG Kerk George-Bergsig: Emeritusleraar (Pastorale hulp) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Gordonsbaai: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Die NG Gemeente Gordonsbaai stel hiermee, in biddende afhanklikheid van die Here, ’n vakature bekend vir ’n leraar om saam met die gemeente die uitdagings van ons veranderende omgewing te ontmoet met die evangelie van Jesus Christus. Gemeenteprofiel: Die gemeente lê teen die see op die rand van die Helderbergkom. Die gemeente

NG Gemeente Gordonsbaai: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Danabaai: Musiekbegeleier

Vakature vir musiekbegeleier Die kerkraad wag aansoeke in vir die pos van musiekbegeleier. Die pos behels die volgende: Kennis van klavierbegeleiding (geen orrel beskikbaar nie). Begeleiding tydens voorsang in die gemeente. Koorafrigting. Begeleiding tydens eredienste, troues en begrafnisse. Reëling van musiekfunksies in die gemeente. Uitvoering van enige ander redelike opdragte tov sangbegeleiding in opdrag van

NG Gemeente Danabaai: Musiekbegeleier Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Smithfield: Vastetermynpos (drie jaar)

Vakature: Vastetermynpos (drie jaar) Die kerkraad van Smithfield wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. GEMEENTEPROFIEL: Die NG Gemeente Smithfield is ’n plattelandse gemeente, geleë in die Suid-Vrystaat, ongeveer 130 km vanaf Bloemfontein en 75 km van Aliwal-Noord op die N6. Die gemeente bestaan uit 188 belydende lidmate en 91 dooplidmate wat verdeel

NG Gemeente Smithfield: Vastetermynpos (drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Pretoria-Garsfontein: Leraar met fokus op jeug (5/8 pos vir driejaarkontrak)

Vakature: Leraar met fokus op jeug (5/8 pos vir driejaarkontrak) Garsfontein-geloofsfamilie is geleë in die ooste van Pretoria, en bestaan uit ongeveer 2 100 lidmate. Ons staan bekend as “die gemeente in die stad met die groot hart”. Ons gemeente se visie is:” ’n Gasvrye geloofsfamilie, passievol oor God, wat saam leef en werk aan

NG Pretoria-Garsfontein: Leraar met fokus op jeug (5/8 pos vir driejaarkontrak) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Universitas-Wes: Leraar

Vakature: Leraar In diepe afhanklike verwagting en verwondering in die Here, nooi die kerkraad enige gelegitimeerde persoon binne die NG Kerk en susterkerke wat voltyds beroep mag word om deel van ons beroepingsproses te wees. Indien u belangstel kan u gerus die kerkkantoor kontak om verdere inligting en vraelys te bekom tov die uitnodiging. Die

NG Gemeente Universitas-Wes: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Phalaborwa: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: Sondag 15 Februarie 2026. Gemeenteprofiel: Die NG Kerk Phalaborwa is ’n gasvrye plattelandse gemeente wat in die Limpopo-provinsie geleë is en grens aan die Kruger Nasionale Wildtuin. Mynbou en toerisme is vir ons dorp baie belangrik. Die dorp beskik oor uitstekende laerskole, hoërskole en ’n kollege. Die gemeente is 46 jaar

NG Kerk Phalaborwa: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Kenridge Gemeente: Voltydse predikant

Vakature: Voltydse predikant met die fokus gemeenskapsvorming, -viering en gasvryheid Sluitingsdatum: 16 Februarie 2026. Die gemeente: Kenridge Gemeente is ’n Afrikaanse, eietydse, makrogemeente geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad met ’n lidmaattal van ongeveer 6 000. Die gemiddelde lidmaatouderdom is 36 jaar. Die gemeente se visie is “Ons bou brûe soos Jesus”. Kenridge Gemeente

Kenridge Gemeente: Voltydse predikant Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Uitenhage-De Mist: Gemeenteleraar (onbepaalde termyn)

Vakature vir gemeenteleraar (onbepaalde termyn) Die kerkraad nooi biddend gelegitimeerde leraars van die NG Kerk uit om aansoek te doen vir ’n opwindende pos.  Gemeenteprofiel Uitenhage-De Mist bestaan uit 700 belydende en 150 dooplidmate. Ons is ’n gasvrye gemeente wat geroep word om na God, ons gemeenskap en mekaar te luister en in hierdie verhoudinge

NG Gemeente Uitenhage-De Mist: Gemeenteleraar (onbepaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Hennenman: Jeugwerker

Die NG Gemeente Hennenman wag in biddende afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Jeugwerker Het jy ’n passie om kinders, tieners en jong volwassenes met die evangelie van Jesus te bedien? Dan is hierdie ’n geleentheid vir jou om jou passie en gawes te kan uitleef as deel van ons gemeente op die

NG Gemeente Hennenman: Jeugwerker Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Koës, Namibië: Vastetermyn kontrakpos vir twee jaar

Vakature: Vastetermyn kontrakpos vir twee jaar Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord op ’n vastetermynkontrak van twee jaar met die opsie om dit verder te verleng. GEMEENTEPROFIEL: Koës is ’n plattelandse gemeente, geleë 130 km noordoos van Keetmanshoop in die suide van

NG Gemeente Koës, Namibië: Vastetermyn kontrakpos vir twee jaar Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top