Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

Algemene Sinode NG Kerk: Kommunikasie- en mediakoördineerder

Kommunikasie- en mediakoördineerder (Twaalfmaandekontrak – 5/8ste pos) Hatfield, Pretoria Die Algemene Sinode van die NG Kerk is op soek na ’n dinamiese en kreatiewe kommunikasie- en mediakoördineerder om by ons span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal ’n sleutelrol speel in die ontwikkeling, implementering en instandhouding van ’n kommunikasie- en mediastrategie. Sleutelverantwoordelikhede: Ontwikkeling, implementering […]

Algemene Sinode NG Kerk: Kommunikasie- en mediakoördineerder Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Villieria: Voltydse of deeltydse leraarspos

Vakature: Voltydse of deeltydse leraarspos Ons het ’n vakature vir ’n passievolle en toegewyde leraar om saam met ons bestaande leraars as ’n span leiding te neem in ons gemeente en om saam met ons ’n impak in die gemeenskap te maak. Ons oorweeg verskeie opsies rondom die aard van die pos, waar die aansoeker

NG Gemeente Villieria: Voltydse of deeltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Hluhluwe: Drie jaar vastetermynpos

Vakature: Drie jaar vastetermynpos (kan verleng word) Sluitingsdatum: 30 April 2026. Gemeenteprofiel: Hluhluwe is ’n plattelandse gemeente geleë in die noord-oostelike deel van Zululand, KZN, ongeveer 100 km vanaf die Mosambiekgrens, ’n entjie binneland van die kus af. Met ongeveer 150 lidmate (meestal ouerwordende lidmate), strek die gemeente oor ’n groot area vanaf Manguze in

NG Gemeente Hluhluwe: Drie jaar vastetermynpos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Doornpoort: Musiekleier (kontrakpos)

Vakature: Musiekleier (kontrakpos) Doornpoort-gemeente is in gebed op soek na ’n toegewyde musiekleier om deel te word van ons gemeente en musiekbediening. Ligging: Doornpoort, Pretoria. Het jy ’n passie vir musiek, musiekbegeleiding en veral lof- en aanbidding? Voel jy geroep om saam met ander musikante te werk, hulle te lei en hulle talente te ontwikkel,

NG Gemeente Doornpoort: Musiekleier (kontrakpos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Pretoria-Tuine: Voltydse onbepaalde leraarspos

Vakature: Voltydse onbepaalde leraarspos Ingevolge die Kerkorde van die Nederduitse Gereformeerde Kerk stel die kerkraad van NG Gemeente Pretoria-Tuine hiermee ’n vakature vir ’n voltydse, onbepaalde predikant bekend en nooi gelegitimeerde predikante van die NG Kerk, met ampsbevoegdheid, om hulle beskikbaarheid vir die beroep aan te dui. Sluitingsdatum: 3 April 2026. Gemeenteprofiel: NG Gemeente Pretoria-Tuine

NG Gemeente Pretoria-Tuine: Voltydse onbepaalde leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kamieskroon: Deeltydse (60%) vastetermynpos (vir twee jaar)

Vakature: Deeltydse (60%) vastetermynpos (vir twee jaar) Met erkening aan en in diep afhanklikheid van ons hemelse Vader nooi NG Gemeente Kamieskroon alle gelegitimeerde leraars en diensleraars uit om aansoek te doen. Laasgenoemde met erediens en pastorale versorging as fokus. Sluitingsdatum vir aansoeke: 15 April 2026. Diensaanvaarding: 1 Junie 2026 (of so gou doenlik). Gemeenteprofiel:

NG Gemeente Kamieskroon: Deeltydse (60%) vastetermynpos (vir twee jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Phalaborwa: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: Sondag 15 Maart 2026. Gemeenteprofiel: Die NG Kerk Phalaborwa is ’n gasvrye plattelandse gemeente wat in die Limpopo-provinsie geleë is en grens aan die Kruger Nasionale Wildtuin. Mynbou en toerisme is vir ons dorp baie belangrik. Die dorp beskik oor uitstekende laerskole, hoërskole en ’n kollege. Die gemeente is 46 jaar

NG Kerk Phalaborwa: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Die Strand (dolerend): Voltydse predikant

Vakature: Voltydse predikant In biddende afhanklikheid stel die kerkraad bogenoemde vakature bekend na die afsterwe van ons geliefde predikant, ds Frikkie van Niekerk, in November 2025 en nooi toepaslike en gekwalifiseerde persone om aansoek te doen. GEMEENTEPROFIEL NG Kerk Die Strand is die moedergemeente van die NG Kerk se gemeentes op die dorp en  is

NG Kerk Die Strand (dolerend): Voltydse predikant Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Albanie: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Jou roeping van toewyding aan diens en bediening wag in die hart van die Oos-Kaap. Kom dien saam met ons in Makhanda (Grahamstad) en Riebeek-Oos. Die NG Gemeente Albanie soek ’n dinamiese, lewenslustige leraar om ons geloofsfamilie te lei en saam met ons te groei in diensbaarheid en geloof. Ons leraar moet

NG Kerk Albanie: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Luckhoff: Leraarspos

Vakature: Leraarspos Die kerkraad van die NG Kerk Luckhoff wag in afhanklikheid aansoeke in vir ’n twee jaar vastetermyn predikantspos. Sluitingsdatum: 30 April 2026. Gemeenteprofiel: Luckhoff is ’n plattelandse dorp geleë aan die suid-westelike Vrystaat, omring deur verskeie saai- en veeboerderye. Ons gemeente bestaan uit 152 belydende en 48 dooplidmate in dorps- en plaaswyke. Ons

NG Kerk Luckhoff: Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Lydenburg-Suid: Voltydse predikant (gemeenteleraar)

Vakature: Voltydse predikant (gemeenteleraar) Die kerkraad wag biddend en in afhanklikheid van die Here se genade aansoeke in vir die pos van gemeenteleraar. GEMEENTEPROFIEL: NG Lydenburg-Suid is ’n plattelandse gemeente, geleë in die hartjie van die Panorama-roete met sy skilderagtige landskap. Lydenburg word gekenmerk deur sy afhanklikheid van die mynbou- en landbougemeenskap asook ’n klein

NG Lydenburg-Suid: Voltydse predikant (gemeenteleraar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Vryburg United Church (Congregational, Methodist and Presbyterian): Minister

Applications are invited for the position of minister of the Vryburg United Church An independent church with traditional character The Vryburg United Church is based in Vryburg, a rural town situated in the midst of a large farming community. The church serves the local Vryburg congregation, and three outstations situated in Magogong, Stella and Tlakgameng

Vryburg United Church (Congregational, Methodist and Presbyterian): Minister Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Môregloed (Pretoria): Leraarspos

Leraarspos, vastetermyn (drie jaar) GEMEENTEPROFIEL Die gemeente is ’n tipiese voorstedelike gemeente in die noord-oostelike deel van Pretoria (bekend as die Moot), wat tans uit ongeveer 167 belydende en 13 dooplidmate bestaan. Die gemiddelde ouderdom van lidmate is ongeveer 55 jaar. LERAARSPROFIEL Die geskikte kandidaat moet Oor eie huisvesting binne bereikbare afstand van die gemeente

NG Kerk Môregloed (Pretoria): Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Bybelgenootskap van Suid-Afrika (Hoofkantoor): Verhoudingsleier (Westelike streek)

Verhoudingsleier – Westelike streek Hoofkantoor – Wes-Kaap (Bellville) Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (BSA) is ’n maatskappy sonder winsoogmerk wat sedert 1820 die Bybel vertaal, publiseer en versprei in Suid-Afrika. Die missie van die BSA is om bekostigbare Bybels te voorsien vir elkeen in hulle eie taal en in geskikte formate sodat almal die lewegewende boodskap

Bybelgenootskap van Suid-Afrika (Hoofkantoor): Verhoudingsleier (Westelike streek) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Roodekrans (Roodepoort): Leraar

Vakature: Leraar (Met fokus op jeug en geleentheid om te groei) Roodekrans gemeente stel hiermee, in biddende afhanklikheid van die Here, ’n vakature bekend vir ’n voltydse leraar wat aanvanklik fokus op die jeug, met groeigeleenthede. Sluitingsdatum: 28 Februarie 2026. Gemeenteprofiel: Roodekrans-gemeente word gekenmerk deur ’n warm, vriendelike en ondersteunende atmosfeer. Ons glo aan ’n

NG Gemeente Roodekrans (Roodepoort): Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Doornpoort: Musiekleier (Kontrakpos)

Vakature: Musiekleier (Kontrakpos) Doornpoort-gemeente is in gebed op soek na ’n toegewyde musiekleier om deel te word van ons gemeente en musiekbediening. Ligging: Doornpoort, Pretoria. Het jy ’n passie vir musiek, musiekbegeleiding en veral lof- en aanbidding? Voel jy geroep om saam met ander musikante te werk, hulle te lei en hulle talente te ontwikkel,

NG Gemeente Doornpoort: Musiekleier (Kontrakpos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Moedergemeente George: Medeleraar

Vakature: Medeleraar In biddende afhanklikheid van God nooi NG Moedergemeente George gemeenteleraars uit om aansoek te doen vir aanstelling as medeleraar, om ’n sleutelrol te speel in die gemeente se reis van vernuwing en volhoubare impak. Gemeenteprofiel Die gemeente is geleë in die hart van George in die Tuinroete, ’n dinamiese en groeiende streek met

NG Moedergemeente George: Medeleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Hertzogville (dolerende gemeente): leraarspos

Vakature: Voltydse leraarspos Gemeenteprofiel: Ons is ’n boerderygemeenskap in die noordwestelike hoek van die Vrystaat en ongeveer 140 km vanaf Bloemfontein. Hertzogville is ’n behoudende gemeenskap. Die gemeente bestaan uit 253 belydende lidmate en 64 dooplidmate, daar is ses plaaswyke en vier dorpswyke. Hertzogville-gemeente is ’n baie meelewende gemeente, wat ’n hoë premie plaas op

NG Hertzogville (dolerende gemeente): leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Suikerbos: Orrelis

Vakature: Orrelis Sluitingsdatum: 12 Februarie 2026. Die kerkraad van NG Suikerbos wag aansoeke in vir die pos van orrelis. Suikerbos is geleë in Dabchickstraat 1, Drie Riviere-Oos, Vereeniging. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die musiekbegeleiding tydens eredienste en ander geleenthede. Posbesonderhede beskikbaar op versoek. Salaris onderhandelbaar volgens SAKOV-riglyne. Rig kort CV met verwysings

NG Gemeente Suikerbos: Orrelis Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Die Vleie (Hoekwil/Wildernis): Geestelike werker/evangelis

Die NG Gemeente Die Vleie, Hoekwil/Wildernis wag in biddende afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Geestelike werker/evangelis Het jy ’n passie om mense met die evangelie van Jesus te bedien? Dan is hierdie ’n geleentheid vir jou om jou passie en gawes te kan uitleef as deel van ons gemeente op die platteland.

NG Gemeente Die Vleie (Hoekwil/Wildernis): Geestelike werker/evangelis Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Calvinia: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 01 Maart 2026. Calvinia is ’n dinamiese dorp op die platteland van die Noord-Kaap. Calvinia is die hoofdorp van die Hantam Munisipaliteit en beskik oor ’n uitstekende laerskool en hoërskool, hospitaal en mediese sentrum asook sportklubs, restaurante en winkels. Die Hantam is ’n landboustreek met hoofsaaklik veeboerdery en in ’n mindere

NG Gemeente Calvinia: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Koppies-Weltevrede: (dolerend) Deeltydse leraarspos

Deeltydse leraarspos vir vaste termyn (twee jaar) In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van Koppies-Weltevrede bogenoemde vakature bekend en nooi met verwagting gelegitimeerde proponente en leraars / diensleraars van die NG Kerk uit om vir die pos aansoek te doen. Emeriti is ook baie welkom. Gemeenteprofiel: Koppies-Weltevrede is een van twee gemeentes

NG Gemeente Koppies-Weltevrede: (dolerend) Deeltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.