Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Kerk George-Bergsig: Emeritusleraar (Pastorale hulp)

Vakature: Emeritusleraar (Pastorale hulp) Dienstermyn: Twaalf maande met die opsie vir jaarlikse hersiening Die kerkraad van NG Kerk George-Bergsig wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die onderstaande pos. Gemeenteprofiel: Die gemeente is geleë op George en het 2 858 lidmate waarvan ongeveer 780 persone ouer as 70 jaar oud is. Die […]

NG Kerk George-Bergsig: Emeritusleraar (Pastorale hulp) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Gordonsbaai: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Die NG Gemeente Gordonsbaai stel hiermee, in biddende afhanklikheid van die Here, ’n vakature bekend vir ’n leraar om saam met die gemeente die uitdagings van ons veranderende omgewing te ontmoet met die evangelie van Jesus Christus. Gemeenteprofiel: Die gemeente lê teen die see op die rand van die Helderbergkom. Die gemeente

NG Gemeente Gordonsbaai: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Danabaai: Musiekbegeleier

Vakature vir musiekbegeleier Die kerkraad wag aansoeke in vir die pos van musiekbegeleier. Die pos behels die volgende: Kennis van klavierbegeleiding (geen orrel beskikbaar nie). Begeleiding tydens voorsang in die gemeente. Koorafrigting. Begeleiding tydens eredienste, troues en begrafnisse. Reëling van musiekfunksies in die gemeente. Uitvoering van enige ander redelike opdragte tov sangbegeleiding in opdrag van

NG Gemeente Danabaai: Musiekbegeleier Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Smithfield: Vastetermynpos (drie jaar)

Vakature: Vastetermynpos (drie jaar) Die kerkraad van Smithfield wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. GEMEENTEPROFIEL: Die NG Gemeente Smithfield is ’n plattelandse gemeente, geleë in die Suid-Vrystaat, ongeveer 130 km vanaf Bloemfontein en 75 km van Aliwal-Noord op die N6. Die gemeente bestaan uit 188 belydende lidmate en 91 dooplidmate wat verdeel

NG Gemeente Smithfield: Vastetermynpos (drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Pretoria-Garsfontein: Leraar met fokus op jeug (5/8 pos vir driejaarkontrak)

Vakature: Leraar met fokus op jeug (5/8 pos vir driejaarkontrak) Garsfontein-geloofsfamilie is geleë in die ooste van Pretoria, en bestaan uit ongeveer 2 100 lidmate. Ons staan bekend as “die gemeente in die stad met die groot hart”. Ons gemeente se visie is:” ’n Gasvrye geloofsfamilie, passievol oor God, wat saam leef en werk aan

NG Pretoria-Garsfontein: Leraar met fokus op jeug (5/8 pos vir driejaarkontrak) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Universitas-Wes: Leraar

Vakature: Leraar In diepe afhanklike verwagting en verwondering in die Here, nooi die kerkraad enige gelegitimeerde persoon binne die NG Kerk en susterkerke wat voltyds beroep mag word om deel van ons beroepingsproses te wees. Indien u belangstel kan u gerus die kerkkantoor kontak om verdere inligting en vraelys te bekom tov die uitnodiging. Die

NG Gemeente Universitas-Wes: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Phalaborwa: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: Sondag 15 Februarie 2026. Gemeenteprofiel: Die NG Kerk Phalaborwa is ’n gasvrye plattelandse gemeente wat in die Limpopo-provinsie geleë is en grens aan die Kruger Nasionale Wildtuin. Mynbou en toerisme is vir ons dorp baie belangrik. Die dorp beskik oor uitstekende laerskole, hoërskole en ’n kollege. Die gemeente is 46 jaar

NG Kerk Phalaborwa: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Kenridge Gemeente: Voltydse predikant

Vakature: Voltydse predikant met die fokus gemeenskapsvorming, -viering en gasvryheid Sluitingsdatum: 16 Februarie 2026. Die gemeente: Kenridge Gemeente is ’n Afrikaanse, eietydse, makrogemeente geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad met ’n lidmaattal van ongeveer 6 000. Die gemiddelde lidmaatouderdom is 36 jaar. Die gemeente se visie is “Ons bou brûe soos Jesus”. Kenridge Gemeente

Kenridge Gemeente: Voltydse predikant Lees verder

Afgehandelde vakatures

Vakature (Diensleraar): NG Gemeente Wellington-Oos 

NG GEMEENTE WELLINGTON-OOS VAKATURE: DIENSLERAAR Die NG Gemeente Wellington-Oos stel hiermee, in biddende afhanklikheid van God, ’n vakature bekend vir ’n jong en dinamiese aansoeker om die pos van diensleraar in die gemeente te vul.   Gemeenteprofiel: Die gemeente is geleë in die skilderagtige en vinnig groeiende Bolandse dorp Wellington. Die gemeente is 52 jaar

Vakature (Diensleraar): NG Gemeente Wellington-Oos  Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Uitenhage-De Mist: Gemeenteleraar (onbepaalde termyn)

Vakature vir gemeenteleraar (onbepaalde termyn) Die kerkraad nooi biddend gelegitimeerde leraars van die NG Kerk uit om aansoek te doen vir ’n opwindende pos.  Gemeenteprofiel Uitenhage-De Mist bestaan uit 700 belydende en 150 dooplidmate. Ons is ’n gasvrye gemeente wat geroep word om na God, ons gemeenskap en mekaar te luister en in hierdie verhoudinge

NG Gemeente Uitenhage-De Mist: Gemeenteleraar (onbepaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Hennenman: Jeugwerker

Die NG Gemeente Hennenman wag in biddende afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Jeugwerker Het jy ’n passie om kinders, tieners en jong volwassenes met die evangelie van Jesus te bedien? Dan is hierdie ’n geleentheid vir jou om jou passie en gawes te kan uitleef as deel van ons gemeente op die

NG Gemeente Hennenman: Jeugwerker Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Koës, Namibië: Vastetermyn kontrakpos vir twee jaar

Vakature: Vastetermyn kontrakpos vir twee jaar Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord op ’n vastetermynkontrak van twee jaar met die opsie om dit verder te verleng. GEMEENTEPROFIEL: Koës is ’n plattelandse gemeente, geleë 130 km noordoos van Keetmanshoop in die suide van

NG Gemeente Koës, Namibië: Vastetermyn kontrakpos vir twee jaar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Daniëlskuil: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Gemeenteprofiel: Daniëlskuil is deel van die Ring van Griekwastad in die Noord-Kaap. Ons is ’n geestelike huis waar mense saam as familie kan groei in geloof, hoop en liefde. Hierdie hegte klein dorpsgemeenskap bestaan uit ’n unieke mengsel van boerdery, myne en besighede. Ons streef daarna om ’n gemeente te wees wat

NG Kerk Daniëlskuil: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Fraserburg: Voltydse leraar (permanente pos)

Vakature: Voltydse leraar – permanente pos Gemeenteprofiel: Fraserburg is ’n klein plattelandse Karoo-gemeente met ongeveer 240 lidmate. Die gemeente bestaan al vanaf 1851 en was deur die jare kenmerkend getuienisgeoriënteerd. Hier is baie senior lidmate, maar ook ’n sterk groep volwasse jong lidmate wat vernuwend inwerk op die gemeente. Posprofiel: Ons verlang na ’n meelewende

NG Gemeente Fraserburg: Voltydse leraar (permanente pos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Rustenburg-Moedergemeente: Voltydse predikantspos

Voltydse predikantspos Die kerkraad van NG Gemeente Rustenburg-Moedergemeente stel in biddende afhanklikheid, ’n voltydse predikantspos bekend. GEMEENTEPROFIEL: Rustenburg-Moedergemeente is geleë in Rustenburg, Noordwes-Provinsie, ongeveer 110 km van Pretoria en 60 km van Pilanesberg. Daar is ’n hele aantal gevestigde laerskole en hoërskole op die dorp. Die gemeente het ongeveer 950 belydende en 203 dooplidmate. Die

NG Rustenburg-Moedergemeente: Voltydse predikantspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Kanoneiland: Leraar

NG Kerk Kanoneiland is ’n warm, gasvrye en hegte geloofsgemeenskap in die hart van die Noord-Kaap se vrugte- en wingerdbedryf. Ons waardeer egte verhoudings, gesinsbetrokkenheid en praktiese liefde in aksie. Die gemeente nooi graag aansoeke uit vir die pos van: Leraar Vereistes: Gelegitimeerde leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Ervaring in gemeentebediening, pastorale werk en

NG Kerk Kanoneiland: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Delmas Moedergemeente: Voltydse leraarspos (onbepaalde termyn)

Vakature: Voltydse leraarspos GEMEENTEPROFIEL: NG Delmas Moedergemeente is ’n gesonde, Skrifgetroue gemeente, met ’n verskeidenheid van bedienings wat ook binne die wyer gemeenskap van Delmas dien. Delmas Moedergemeente is ’n hartlike plattelandse gemeente in Mpumalanga binne die sinodale grense van die Hoëveld Sinode. Die gemeente het in 2018 sy 100ste bestaansjaar gevier. Die gemeente het

NG Delmas Moedergemeente: Voltydse leraarspos (onbepaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Uitenhage-Winterhoek: Predikant (onbepaalde termyn)

Vakature: Predikant (onbepaalde termyn) Sluitingsdatum: 23 Januarie 2026. Die NG Gemeente Uitenhage-Winterhoek, ’n voorstedelike gemeente in Kariega, Nelson Mandelabaai, nooi gelegitimeerdes van die NG Kerk om aansoek te doen vir ’n voltydse, onbepaalde termynpos. Ons leraar emeriteer in Februarie 2026 na ’n geseënde bediening. Ons vertrou dat die Here iemand stuur om saam met ons

NG Gemeente Uitenhage-Winterhoek: Predikant (onbepaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Krokodilrivier, Brits: Orrelis/Clavinovabegeleier

Vakature: Orrelis/Clavinovabegeleier NG Kerk Krokodilrivier, ’n gevestigde gemeente wat sedert 1914 bestaan en ’n ryk en mooi geskiedenis het, nooi hiermee aansoeke uit vir die pos van orrelis/clavinovabegeleier. Die gemeente is een van twee NG gemeentes binne die dorpsgrense van Brits, wat omring word deur ’n welvarende landbou-, nywerheids- en myngemeenskap. Brits lê op die

NG Gemeente Krokodilrivier, Brits: Orrelis/Clavinovabegeleier Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Windhoek-Oos: Musiekkoördineerder

Pos: Musiekkoördineerder Sluitingsdatum: 9 Januarie 2026. Die NG Kerk Windhoek-Oos wag aansoeke in vir die voltydse pos van musiekkoördineerder: Iemand wat die gawe van musiek en leierskap met geestelike volwassenheid gebruik om te dien en leiding te gee in aanbiddingsmusiek en -sang in die gemeente se eredienste en by ander geleenthede waar nodig. Die fokus

NG Kerk Windhoek-Oos: Musiekkoördineerder Lees verder

Afgehandelde vakatures

Bybelgenootskap van Suid-Afrika: Hoof- Uitvoerende Beampte

Hoof- Uitvoerende Beampte  Hoofkantoor: Bellville Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (BSSA) vertaal en versprei Bybels sedert 1820 in Suid-Afrika en is ’n lid van die Verenigde Bybelgenootskappe, ’n familie van 148 Bybelgenootskappe wat in meer as 200 lande werksaam is. Die BSSA (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) nooi toegewyde en geskikte kandidate uit om aansoek te doen vir

Bybelgenootskap van Suid-Afrika: Hoof- Uitvoerende Beampte Lees verder

Afgehandelde vakatures

Stutterheim Verenigde Gemeente: Voltydse predikantspos

Vakature: Voltydse predikantspos Die kerkraad van die Stutterheim Verenigde Gemeente wag in afhanklikheid aansoeke in vir bogenoemde pos. Profile of congregation We are a united congregation formed by the merging of the Dutch Reformed and the Presbyterian Churches in Stutterheim. Our combined membership is 253. Our congregation is bilingual (Afrikaans and English), diverse, and committed

Stutterheim Verenigde Gemeente: Voltydse predikantspos Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.