NG Kerk Drieankerbaai: Voltydse leraar
Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Januarie 2026. NG Kerk Drieankerbaai is ’n stadsgemeente wat tans ’n bestendige groei toon waarop ons graag wil voortbou sodat ons as Afrikaanse geloofsgemeenskap al meer ons getuienis van geloof, hoop en liefde in Kaapstad kan uitleef. Ons visie, ’n Tuiste vir Almal, sê dat ons ’n geloofsgemeenskap […]
NG Kerk Drieankerbaai: Voltydse leraar Lees verder
Afgehandelde vakatures





















