Sinode van Wes-Kaapland: Seminariumkoördineerder
Seminariumkoördineerder Die NG Kerk in SA (Sinode van Wes-Kaapland) het ’n deeltydse pos (50%) beskikbaar op Stellenbosch vir ’n seminariumkoördineerder. Die posbekleër vervul ’n ondersteunende rol vir die PSD: Teologiese Opleiding en Navorsing ten opsigte van die daaglikse funksionering van die seminarium. Die posbekleër sal hoofsaaklik verantwoordelik wees vir die koördinering van beide residensiële en […]
Sinode van Wes-Kaapland: Seminariumkoördineerder Lees verder
Afgehandelde vakatures





















