Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Gemeente Stellastraat: Voltydse vierde leraar

Vakature: Voltydse vierde leraar Sluitingsdatum vir aansoeke: Dinsdag 2 September 2025. In afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van Stellastraat die pos aan gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid bekend. Gemeenteprofiel Die gemeente is geleë in die ooste van Pretoria, wat onder andere Menlopark, Ashlea Gardens, Maroelana, dele van Waterkloof, Waterkloofhoogte, Newlands en Brooklyn insluit. Die […]

NG Gemeente Stellastraat: Voltydse vierde leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Stellastraat: Voltydse derde leraar

Vakature: Voltydse derde leraar Sluitingsdatum vir aansoeke: Dinsdag 2 September 2025. In afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van Stellastraat die pos aan gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid bekend. Gemeenteprofiel Die gemeente is geleë in die ooste van Pretoria, wat onder andere Menlopark, Ashlea Gardens, Maroelana, dele van Waterkloof, Waterkloofhoogte, Newlands en Brooklyn insluit. Die

NG Gemeente Stellastraat: Voltydse derde leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Augrabies: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar GEMEENTEPROFIEL: Die NG Kerk Augrabies is geleë in die klein plattelandse dorp Augrabies langs die blink waters van die Oranjerivier in die Noord-Kaap met 406 lidmate.  Die gemeenskap van Augrabies bestaan hoofsaaklik uit wingerdboerderye, soos tafeldruiwe en rosyne.  Daar is ook veeboere en ’n paar besighede.  Ons is ook in besonder trots

NG Gemeente Augrabies: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kalahari: Leraar (Dienstermyn van twee jaar)

Leraar vastetermynpos  Gemeenteprofiel: Die NG Gemeente Kalahari is ’n gemeente binne die sinodale gebied van die Noord-Kaap. Ons is ’n gekombineerde boere-en myngemeenskap wat saam die Here in die dorre warm somers met met die mooiste sonsondergange, rooi sandduine en kameeldoringbome in die Kalahari dien. Die gemeente sluit twee myndorpe, naamlik Hotazel (waar die kerkgebou

NG Gemeente Kalahari: Leraar (Dienstermyn van twee jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE BELLVILLE-RIEBEECK: SKRIBA

Vakature: Skriba Gemeenteprofiel: Gemeente Bellville-Riebeeck is geleë in Chrismar/De la Haye, Bellville en het ongeveer 700 lidmate wat deur twee predikante bedien word. Skribaprofiel: Die pos is geskik vir ’n volwasse, ervare persoon wat ’n goeie balans tussen taak-en mensgerigtheid handhaaf, grondige kennis het van boekhouding, personeelaangeleenthede sowel as statutêre verpligtinge in dié verband, algemene

NG GEMEENTE BELLVILLE-RIEBEECK: SKRIBA Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Clocolan: Vastetermynpos (Dienstermyn van twee tot drie jaar)

Vakature: Vastetermynpos Gemeenteprofiel: Oos-Vrystaat, diverse boeregemeenskap, die area is bekend vir verbouing van koring, soja, mielies en groente, veeboerdery asook spesialiteitsvrugte soos kersies. Plattelandse gemeenskap, ons spog met ’n goeie aftree-oord asook ’n goeie laerskool. Leraarsprofiel: • Skrifgetroue prediking volgens die belydenisskrifte. • Hospitaal- en huisbesoek is belangrik vir ons gemeente. • Betrokkenheid by Bybelstudiegroepe.

NG Gemeente Clocolan: Vastetermynpos (Dienstermyn van twee tot drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Groblersdal: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Gemeenteprofiel: Die gemeente is ’n dinamiese, groeiende plattelandse gemeente met ’n groot komponent van jongmense in die gemeente. Die gemeente bestaan uit 656 belydende en 201 dooplidmate. Die gemeente word deur een leraar bedien. Ons is ’n gemeente wat Geesvervuld leef en werk in die koninkryk van God. As dolerende gemeente, fokus

NG Gemeente Groblersdal: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Middelburg-Karoo: Leraarspos (Vastetermynkontrak)

Vakature: Leraarspos (Vastetermynkontrak) Gemeenteprofiel: Middelburg-Karoo is ’n plattelandse gemeente in die Oos-Kaap met sowat 400 belydende lidmate en 50 dooplidmate ingedeel in 10 dorps- en vier plaaswyke. Die dorp beskik oor ’n hoër- en laerskool, sowel as ’n landboukollege. Sien www.ngkok.co.za/gemeentes/mk/mkprofiel.docx vir ’n meer volledige profiel. Leraarsprofiel: Die leraar is ’n entrepreneur en implementeer ’n

NG Kerk Middelburg-Karoo: Leraarspos (Vastetermynkontrak) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk De Rust: Leraar (Vastetermynpos minimum drie jaar)

Vakature: Leraar (Vastetermynpos minimum drie jaar) Sluitingsdatum: 30 Julie 2025. Gemeenteprofiel: De Rust is ’n plattelandse dorp in die Wes-Kaap met 150 belydende lidmate en 25 dooplidmate. Dit is ’n dinamiese plattelandse gemeenskap wat bestaan uit dorps- en plaaswyke. Die dorp, wat vantevore “Dorp van die Jaar” was, is 77 km vanaf Prins Albert, 34

NG Kerk De Rust: Leraar (Vastetermynpos minimum drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Op-die-Berg: Leraarspos

Voltydse leraarspos Groeiende verhoudings met God en medemens. Sluitingsdatum: 8 Augustus 2025. Diensaanvaarding: 1 Januarie 2026. Gemeenteprofiel: Ons gemeente is ’n lewenskragtige geloofsgemeenskap met bykans 350 lidmate, waarvan 263 belydende en 89 dooplidmate is (50% tussen die ouderdom van 25-55 jaar). Op-die-Berg is 180 km van Kaapstad, 120 km van Worcester en 42 km van

NG Gemeente Op-die-Berg: Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Kerk-in-Suid: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar GEMEENTEPROFIEL: Kerk-in-Suid is ’n dinamiese voorstedelike gemeente in Centurion, met ongeveer 3 300 doop- en belydende lidmate. Ons visie is: “Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander”. Die gemeente word tans deur twee voltydse leraars bedien; een pos is tans vakant en ons nooi graag leraars uit om aansoek te doen vir

Kerk-in-Suid: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Culembeeck: Voltydse leraarspos (Vaste termyn drie jaar)

Vakature: Voltydse leraarspos (Vaste termyn drie jaar) Sluitingsdatum: 18 Julie 2025. Gemeenteprofiel: Die NG Gemeente Culembeeck – Dolerend, geleë in Witpoortjie, Roodepoort, nooi gelegitimeerde predikante uit om aansoek te doen vir ’n voltydse leraarspos vir ’n vaste termyn van drie jaar. Diensverpligtinge sal geskied ooreenkomstig Artikel 9 van die Kerkorde. Die vergoedingspakket, wat insluit huisvesting

NG Kerk Culembeeck: Voltydse leraarspos (Vaste termyn drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Britstown: Leraar

Vakature: Leraar Vastetermyn kontrakpos Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord. Gemeenteprofiel: Britstown is ’n plattelandse dorp in die Noord-Kaap en val binne die Ring van Hopetown. Behalwe vir die plaaslike besigheidsektor, het die dorp en gemeente ook ’n groot aantal veeboere. Die

NG Kerk Britstown: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Hofmeyr: Leraar

Vakature: Leraar (Vaste termynpos: Minimum twee jaar) Sluitingsdatum: 30 Julie 2025. Hofmeyr is ’n plattelandse dorp in die Oos-Kaap met 115 belydende en 24 dooplidmate. Die dorp is 63 km vanaf Cradock en 45 km vanaf Steynsburg. Die gemeente wag vir aansoeke van ’n afgetrede leraar. Die gemeente verwag van die leraar om geestelike leiding

NG Kerk Hofmeyr: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Fichardtkruin: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar (Huidige leraar tree af) Gemeenteprofiel: Die NG Kerk Fichardtkruin is in ’n suidelike deel van Bloemfontein geleë, omring van laer- en hoërskole, ’n hospitaal en winkelsentrums. Die gemeente bestaan uit sowat 446 belydende en 67 dooplidmate. Die gemeente het ’n diepgewortelde liefde vir mekaar en laat mense vinnig tuisvoel. Dié gemeente glo

NG Gemeente Fichardtkruin: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Elliot: Predikantspos (Vaste termyn drie jaar)

Vakature: Predikantspos (Vaste termyn drie jaar) Sluitingsdatum: 25 Julie 2025. Die NG Gemeente Elliot is ’n volhoubare plattelandse gemeente met 170 belydende en 40 dooplidmate. Die dorp is aan die skilderagtige voetheuwels van die suidelike Drakensberg geleë en word deur paaie van goeie gehalte bedien. Landbou (wol, vleis en saai) en toerisme is belangrike ekonomiese

NG Kerk Elliot: Predikantspos (Vaste termyn drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Postmasburg: Leraar

Vakature: Leraar Die NG Gemeente Postmasburg, geleë in die Ring van Deben en deel van die Sinode van Noord-Kaapland, nooi gelegitimeerde predikante van die Nederduitse Gereformeerde Kerk uit om aansoek te doen vir ’n voltydse leraarspos. Postmasburg is sowat 200 km wes van Kimberley en 80 km suid van Kathu. Die gemeente bestaan uit ongeveer

NG Kerk Postmasburg: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Somerset-Wes: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Ons bid en vertrou die Here vir ’n toegewyde en dinamiese leraar, met ’n passie vir God se koninkryk en ’n visie vir ’n liefdevolle, lewende, betrokke geloofsgemeenskap. ONS GEMEENTE Ons noem onsself die ‘Omgeegemeente’ omdat ons, in navolging van Jesus, omgee vir mekaar en vir mense daarbuite wat ons praktiese omgee

NG Somerset-Wes: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Grabouw: Voltydse predikant (Gemeenteleraar)

Voltydse predikant (Gemeenteleraar) Gemeenteprofiel NG Gemeente Grabouw is geleë in die Overberg, ongeveer 80 km vanaf Kaapstad. Die gemeente, tans in sy 91ste bestaansjaar, bedien die distrik van Grabouw – ’n streek waar vrugteboerdery die hoofbedryf is. Die gemeente bestaan uit 420 belydende lidmate en 103 dooplidmate en is deel van die Ring van Caledon.

NG Gemeente Grabouw: Voltydse predikant (Gemeenteleraar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Oranjemund en Rosh Pinah (Namibië): Leraar

Vakature: Leraar Oranjemund is by die mond van die Oranjerivier in die suidwestelike hoekie van Namibië geleë, met Rosh Pinah 100 km oos van Oranjemund. Beide dorpe is afhanklik van mynbou. Die twee bedieningspunte werk saam as een gemeente met sowat 150 belydende lidmate. Die gemeente is deel van die Namibiese Suidelike Ring. Die gemeente

NG Kerk Oranjemund en Rosh Pinah (Namibië): Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente PE-Sherwood: Diensleraar of predikant in Jeug- of Familiebediening (drie jaar bepaalde termyn)

Vakature vir Jeug- en Familiebediening: Diensleraar of predikant (drie jaar bepaalde termyn) Die NG gemeente PE-Sherwood, ’n voorstedelike gemeente in Nelson Mandelabaai, nooi gelegitimeerdes van die NG Kerk uit om aansoek te doen vir ’n termynbepaalde pos gerig op jeug- en gesinsbediening. Die aanstelling ressorteer binne die raamwerk van ’n diensleraar. Gemeenteprofiel Sherwood is in

NG Gemeente PE-Sherwood: Diensleraar of predikant in Jeug- of Familiebediening (drie jaar bepaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Olyfdal (Meyerton): Leraarspos

Leraarspos Ons soek jou, maar weet nie van jou nie!!! Die NG Gemeente Olyfdal, Meyerton is tans besig om ’n lys van beskikbare diensleraars, tentmakerleraars, kontrakleraars en proponente, beskikbaar vir gemeentebediening in 2026, saam te stel met die oog op ’n pos wat vakant gaan wees aan die einde van 2025. Ons soek na: Ouderdomsprofiel:

NG Gemeente Olyfdal (Meyerton): Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top