Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Villiers (Vrystaat): Onbepaalde leraarspos

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Onbepaalde leraarspos

GEMEENTEPROFIEL

  • Die NG Gemeente Villiers is ’n plattelandse gemeente in die Noordoos-Vrystaat.
  • Die gemeente bestaan uit 177 lidmate, waarvan 22 dooplidmate is.
  • Die gemeente werk goed saam met die NGKA in Qalabotjha.
  • Die erediens vorm die hart van die gemeente se aktiwiteite.
  • Die gemeentevisie is: God alles vir almal.

LERAARSPROFIEL EN AMPSPLIGTE

Sien uitgebreide advertensie in KERKNUUS en VRYPOS.

VERGOEDINGSPAKKET

  • Die vergoedingspakket sal onderhandel word.
  • Kandidate moet beskikbaar wees vir onderhoude en preekbeurt.

AANSOEKE

  • Stuur volledige CV’s per e-pos met minstens drie onlangse verwysings na: ngkvilliers@gmail.com
  • Vir meer inligting of navrae skakel Jaco van den Berg (082 410 8075), Riaan Odendaal (082 743 9832) en konsulent ds JT Kemp (072 425 8537).
  • Aansoeke sluit op 15 Oktober 2025.
  • Diensaanvaarding op 1 Januarie 2026.
No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top