Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Suikerbos: Orrelis

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Orrelis

Sluitingsdatum: 12 Februarie 2026.

Die kerkraad van NG Suikerbos wag aansoeke in vir die pos van orrelis.

Suikerbos is geleë in Dabchickstraat 1, Drie Riviere-Oos, Vereeniging.

  • Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die musiekbegeleiding tydens eredienste en ander geleenthede.
  • Posbesonderhede beskikbaar op versoek.
  • Salaris onderhandelbaar volgens SAKOV-riglyne.

Rig kort CV met verwysings aan: Die voorsitter van die kerkraad, ngksb@lantic.net

Kerkkantoor: 087 078 1115,

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top