Skakelbeampte en fondswerwer vir Bybelvertalingsorganisasie: LuminAfrica (Wes-Kaap)
Ons kliënt, LuminAfrica, is ’n Suid-Afrikaanse Bybelvertalingsorganisasie wat deur middel van samewerking met soortgelyke organisasies die dringende behoefte van Bybelvertaling in Suider-Afrika aanspreek. LuminAfrica benodig tans die dienste van ’n ervare fondswerwer om deel van hulle klein en innoverende span te word. Verantwoordelikhede: Skakeling met interne en eksterne rolspelers (ontwikkelingspersoneel, leierskap, vrywilligers, ens). Bou verhoudings […]
Skakelbeampte en fondswerwer vir Bybelvertalingsorganisasie: LuminAfrica (Wes-Kaap) Lees verder
Vakatures
