Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Author name: Jan Lubbe

Vanjaar was Pase ánders, in my dagboek opgeskryf tussen twee woorde: Verwondering en verskrikking, skryf Jan Lubbe.

Uit my Kerkdagboek | Jan Lubbe: Tussen verwondering en verskrikking met die volmaan van Pase 2026

Vanjaar was die Pase ánders, baie anders. Weer was dit só dat ons vroeg elke oggend van die Groot Lydensweek ’n stil gebedsgeleentheid in die kerk gehad het: ’n Taizélied; die lees van Psalm 118 oor die dag van die Here, die fees wat gaan begin, die palmtakke; dan ’n teks uit die onderrig van […]

Uit my Kerkdagboek | Jan Lubbe: Tussen verwondering en verskrikking met die volmaan van Pase 2026 Lees verder

Rubrieke

Jan Lubbe | Uit my Kerkdagboek: Veertig jaar ná die oop kerkdeur

In die tweede Lydensweek van 2026 – en vanjaar s’n ís swaar: nóg ’n oorlog in die Ou Bybellande; die wit, vuurrooi, swart en vaalgrys perde verwoestend op galop; prof Louise Cilliers wat daardie ou Griekse wêreld en die metafore só goed geken het, sterf; prof Pieter Coertzen wat ons kerk “Gepas en ordelik” help

Jan Lubbe | Uit my Kerkdagboek: Veertig jaar ná die oop kerkdeur Lees verder

Rubrieke

Jan Lubbe | Uit my Kerkdagboek: Van verlate paaie tot gedeelde hoop

Die afgelope maand se paaie lê uitgestrek van Burgersdorp in die Oos-Kaap na eMseni in Gauteng, en kruis en dwars deur die Vrystaat. Van die doop van ’n seuntjie in daardie kerk wat die gemeente Burgersdorp só mooi herstel het ná die brandramp wat hulle getref het, tot ’n vergadering van die ASM se dagbestuur

Jan Lubbe | Uit my Kerkdagboek: Van verlate paaie tot gedeelde hoop Lees verder

Rubrieke

Jan Lubbe | Uit my Kerkdagboek : Die Vrydag vóór Palmsondag

“Versoening is die voorlaaste stap van ’n lang reis.” Met hierdie woorde het hy sy spreekbeurt begin skryf Jan Lubbe met verwysing na sy belewenis van die wydlopende aktuele gesprek tussen kerkleiers en president Cyril Ramaphosa op 11 April 2025, die Vrydag voor  Palmsondag. Waar was Jesus die Vrydag vóór Palmsondag? Markus, die kort Evangelie,

Jan Lubbe | Uit my Kerkdagboek : Die Vrydag vóór Palmsondag Lees verder

Gewild Rubrieke

Jan Lubbe | Uit my Kerkdagboek: God sal rus gee in die land van ‘Liefdaad’

Drie maal is die Woord daardie Sondag aan “eene kleine schare in de Kerktent” bedien. Kinders gedoop, katkisasie gehou en sewe jongelui het hulle geloof bely. ’n Week later, Nagmaal. Dit was Sondag, 2 Maart 1890 – in hierdie weke, presies honderd-vyf-en-dertig jaar gelede. Die plek: ’n plaas met die naam “Liefdaad”; ’n naam wat

Jan Lubbe | Uit my Kerkdagboek: God sal rus gee in die land van ‘Liefdaad’ Lees verder

Gewild Rubrieke
Scroll to Top