Jaco Strydom gesels met Marius Schoombie oor skelms, trauma en die krag van lig
Ons gesels oor misdaad. Marius Schoombie is geen polisieman of ’n kriminoloog nie – hy is ’n dominee by Stellenberg-gemeente – maar hy het dit al aan sy eie lyf gevoel. ’n Paar keer. En hy het stories om te vertel! Van hulle tragies en wreed, maar dan is daar ook ’n inspirerende misdaadverhaal. ’n […]
Jaco Strydom gesels met Marius Schoombie oor skelms, trauma en die krag van lig Lees verder
Artikels

















