Zim se mense: Wonderlik, maar gekneus en getraumatiseer’ – kerkleiers
Die gevoel onder Zimbabwiërs kan tans as ’n mengsel van woede en vrees beskryf word, volgens kerkleiers van die NG Kerk en VG Kerk wat pas teruggekeer het van ’n besoek aan die buurland. Hier volg die verklaring wat dr Braam Hanekom, direkteur van die Sentrum vir Publieke Getuieni, en dr Llewellyn MacMaster, moderator van […]
Zim se mense: Wonderlik, maar gekneus en getraumatiseer’ – kerkleiers Lees verder
Nuus Verklarings








