Voorbidding vir onderwys
Vir die NG Kerk is onderwys ’n belangrike saak. Die kerk beywer hom daarvoor om deurentyd in voeling te wees met onderwyssake en lewer soos nodig kommentaar op voorgestelde wetgewing en ander sake wat van belang is. Die kerk fokus ook op Vroeëkinderontwikkeling (VKO), as deel van sy missionale diakonaat. Die tweede Sondag in 2020, […]
Voorbidding vir onderwys Lees verder
Amptelik Verklarings

















