Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Verklarings

NUWE AFRIKAANSE BYBEL VERSKYN

Na sowat 15 jaar se werk deur meer as 170 medewerkers is ‘n nuwe Afrikaanse Bybelvertaling, Die Bybel: 2020-vertaling nou beskikbaar. Op Sondag, 29 November 2020 om 14:30 word ‘n spesiale toewydingsgeleentheid in die Kopanong Kerk in Bloemfontein gehou. ‘n Aantal vertalers, kerk- en Bybelgenootskapleiers sal onder streng COVID 19-regulasies byeenkom vir hierdie geleentheid. Prof […]

NUWE AFRIKAANSE BYBEL VERSKYN Lees verder

Aktueel Verklarings

A call for ecumenical action against rural violence

The Dutch Reformed Church is aware of the vulnerability of rural communities who often do not enjoy the normal protection of urban and suburban protection services. Rural farmers, farm workers and farming communities are especially vulnerable as they are isolated and far from essential services such as emergency medical care, fire and police services. Farmers

A call for ecumenical action against rural violence Lees verder

Aktueel Verklarings

Oproep tot verootmoediging en gebed

Liewe broers en susters Die Interimkomitee het weer op 8 Oktober 2020 vergader om die afgelope week se gebeure in Senekal te bespreek. Ons gee die volgende aan u deur: Ons is saam met die plaasgemeenskap ontsteld oor die vlaag van plaasmoorde en die wreedheid daarvan. Ons verseker u van ons voortgaande voorbidding in hierdie

Oproep tot verootmoediging en gebed Lees verder

Aktueel Verklarings

Plaasaanvalle en geweld in Suid-Afrika 

Nelis Janse van Rensburg, voorsitter van die Moderamen van die NG Kerk in Wes-Kaapland, skryf as volg: “Die NG Kerk is diep besorgd oor die onberekenbare impak van plaasmoorde op ons landbougemeenskap. Die wreedheid waarmee weerlose mense vermoor word, is skrikwekkend. Die impak op gesinne, uitgebreide families en totale gemeenskappe is vernietigend vir vertroue en

Plaasaanvalle en geweld in Suid-Afrika  Lees verder

Aktueel Verklarings

Die NG Kerk spreek haar uit oor korrupsie

Die NG Kerk spreek haar kommer uit oor die hoë voorkoms van sistemiese korrupsie in  Suid-Afrika en ondersteun die anti-korrupsieveldtog in ekumeniese verband. Die voorkoms van korrupsie het ’n nuwe hoogtepunt (laagtepunt!) bereik tydens die Covid-19-pandemie. Kennis is geneem van die grootskaalse plundering van fondse wat bestem was vir die bekamping van Covid-19 en die

Die NG Kerk spreek haar uit oor korrupsie Lees verder

Aktueel Verklarings

Ring voel onseker oor kerkverband

Die Ringskommissie van die Noordelike Ring in Namibië distansieer onsself van die besluit en die aksie van die kantoor van die Algemene Sinode van die NG Kerk wat by die staat aansoek gedoen het om as godsdienstige organisasie aangewys te word wat selfdegeslagverhoudinge kan voltrek. Hierdie optrede bring oneer aan God se naam, belemmer ons

Ring voel onseker oor kerkverband Lees verder

Aktueel Verklarings

SARK kap korrupsie, ‘Covid-preneurs’

In ’n sterk bewoorde verklaring het die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) hom uitgespreek teen korrupsie. Dit volg op voorvalle van beweerde korrupsie rondom hulpfondse vir die mees kwesbares in Suid-Afrika. “Those who engage in such calculated Covid theft, are behaving like opportunists that swoop to gobble up access to help, leaving the weak and

SARK kap korrupsie, ‘Covid-preneurs’ Lees verder

Aktueel Amptelik Verklarings

Selfdegeslagverbintenisse: Só werk bevestiging nou

Aansoek om aanwysing as godsdienstige denominasie ten einde selfdegeslagverbintenisse te bevestig In ’n skrywe van die Departement Binnelandse Sake is kennis gegee dat die NG Kerk se aansoek om selfdegeslagverbintenisse te voltrek, gunstig ontvang is. Die skrywe lui as volg: Die minister van Binnelandse Sake het ingevolge Artikel 5(2) van die Civil Union Act, 2006

Selfdegeslagverbintenisse: Só werk bevestiging nou Lees verder

Amptelik Verklarings

Vlak 3: Hieroor is kerke nou bekommerd

Ons moet onsself staal vir die “piek” van Covid-19-gevalle wat nog voorlê en gemeenskapsvoedingskemas moet drasties verhoog word, het ’n interkerklike dinkskrum op 5 Junie in ’n verklaring gesê. Lees die volledige dokument hieronder. – Red.   NATIONAL CHURCH LEADERS’ CONSULTATION (NCLC) Statement on South Africa’s response to Covid-19 – within the context of legal

Vlak 3: Hieroor is kerke nou bekommerd Lees verder

Aktueel Verklarings

NG Kerk spreek haar uit teen geweld en die miskenning van mense se menswaardigheid

Die NG Kerk betreur in hierdie dae die hoë voorkoms van geweld in Suid-Afrika en die wêreld. Alles dui daarop dat die onderliggende aannames van mense oor hulle medemens nie strook met die fundamentele uitgangspunte van die Christelike geloof asook die Grondwet van ons land nie. Die NG Kerk betreur alle vorme van meerderwaardigheid en

NG Kerk spreek haar uit teen geweld en die miskenning van mense se menswaardigheid Lees verder

Amptelik Verklarings

Gereedmaak van kerkkantore vir bepalings van Covid-19

Volgens die Staatskoerant gepubliseer op 28 Mei 2020 word kerke en godsdienstige organisasies toegelaat om weer godsdienstige byeenkomste vanaf 1 Junie 2020 te kan hou. Streng voorwaardes, maatreëls en protokolle geld egter indien ’n gemeente sou oorweeg om byeenkomste te hou. ’n Oproep word op kerk- en gemeenteleiers gemaak om groot versigtigheid en verantwoordelikheid aan

Gereedmaak van kerkkantore vir bepalings van Covid-19 Lees verder

Amptelik Verklarings

Geweld: Skok en kommer oor 87 000 klagtes

Persverklaring GESINSGEWELD TYDENS COVID-19 INPERKING Die Interimkomitee (Moderamen) van die NG Kerk Vrystaat het met afgryse kennis geneem van die Minister van Polisie se aankondiging vanoggend dat daar 87 000 klagtes van geslagsgeweld teen vrouens en kinders by die SAPD ingedien is in die eerste week van die inperking as gevolg van die Covid-19 virus.

Geweld: Skok en kommer oor 87 000 klagtes Lees verder

Aktueel Koronavirus Verklarings

Koronavirus: Geloofsleiers het gróót rol te speel – Ramaphosa

Hou geloofsbyeenkomste klein en hou register (met kontakbesonderhede) van almal wat dit bywoon. Die rede? As ‘n deelnemer positief toets vir die koronavirus binne 14 dae ná die geleentheid, moet die departement van gesondheid in staat wees om kontak te maak met almal wat die samekoms bygewoon het. Só klink van die aanbevelings wat geloofsleiers

Koronavirus: Geloofsleiers het gróót rol te speel – Ramaphosa Lees verder

Aktueel Koronavirus Verklarings

Koronavirus: Persverklaring deur NG Kerk se ASM

Die Nederduitse Gereformeerde Kerk het kennis geneem van president Cyril Ramaphosa se aankondiging op Sondagaand 15 Maart 2020 rakende die verspreiding van die Koronavirus in Suid-Afrika. Die NG Kerk verbind haarself tot die president se noodmaatreëls wat getref is om op die mees effektiewe wyse maksimaal saam te werk deur haar gemeentes en lidmate op

Koronavirus: Persverklaring deur NG Kerk se ASM Lees verder

Aktueel Koronavirus Verklarings

Pastorale brief aan sinodes/gemeentes/leraars

Geliefdes in die Here Jesus Christus Paulus moedig die gemeente in Kolosse aan tot volhardende gebed, waaksaamheid, dankbaarheid en oop deure vir die evangelie terwyl hy in gedwonge isolasie in die tronk is (Kol 4:2-6). Hy moedig die gemeente tot wyse optrede teenoor vreemdelinge aan én dat hulle, net soos hy, die beste gebruik van

Pastorale brief aan sinodes/gemeentes/leraars Lees verder

Aktueel Koronavirus Verklarings

Koronavirus: Eredienste, nagmaal, begrafnisse, troues

Verklaring uitgereik deur die interimkomitee: NG Kerk Vrystaat 16 Maart 2020 Liewe Vriende Die Interimkomitee het vanmiddag vergader. Ons wil graag vir u verseker dat ons ernstig oor die aankondiging van die Staatspresident gepraat het. Ons doen ‘n beroep op gemeentes en lidmate om nie paniekerig te raak in hierdie tyd nie, maar om met

Koronavirus: Eredienste, nagmaal, begrafnisse, troues Lees verder

Aktueel Koronavirus Verklarings
"Ons doen ’n beroep op gemeentes om nie voort te gaan met hul gebruiklike eredienste nie, maar binne hulle konteks maatreëls te tref dat die evangelie steeds aan mense verkondig kan word, sonder die samekoms van groot groepe mense," lui 'n uittreksel uit die pastorale brief wat die moderatuur van die Sinode van Wes-Kaapland op 16 Maart aan gemeentes gestuur het en wat Kerkbode hieronder volledig publiseer. Foto ter illustrasie

Koronavirus: Riglyne vir samekomste

PASTORALE BRIEF VAN DIE MODERATUUR VAN DIE SINODE VAN WES-KAAPLAND  Koronavirus is ’n kairos-oomblik vir gelowiges Leef asof jy en ander die koronavirus het   Geliefdes in die Here Jesus Christus, Paulus moedig die gemeente in Kolosse aan tot volhardende gebed, waaksaamheid, dankbaarheid en oop deure vir die evangelie terwyl hy in gedwonge isolasie in

Koronavirus: Riglyne vir samekomste Lees verder

Aktueel Koronavirus Verklarings

Moreletapark Beraad 25-26 Februarie 2020 

Hierdie persverklaring is uitgereik deur Pieter Breytenbach |  pieter@moreleta.co.za Daar bestaan groot ongelukkigheid in talle gemeentes oor die rigting wat die NG Kerk tans inslaan betreffende die gesag en interpretasie van die Skrif. Baie van die sowat 500 beraadgangers getuig van die skade wat die 2019 besluit van die Algemene Sinode oor selfdegeslagverhoudings in hulle

Moreletapark Beraad 25-26 Februarie 2020  Lees verder

Verklarings

NG Kerk Vrystaat: Gesprek oor buitengewone sinode kom

Die interimkomitee van die NG Kerk Vrystaat het besluit om ‘n Buitengewone Moderamenvergadering op Woensdag 11 Maart 2020 byeen te roep. Die hou van ‘n Buitengewone Sinodesitting sal daar verder bespreek word. Uitgereik deur dr Carin van Schalkwyk, skriba van die Sinode Vrystaat

NG Kerk Vrystaat: Gesprek oor buitengewone sinode kom Lees verder

Amptelik Verklarings
Scroll to Top