Oproep ná die Maselspoort-insident op Kersdag | Statement after the incident at Maselspoort on Christmas Day
Die NG Kerk in die Vrystaat het met groot hartseer kennisgeneem van die ontstellende insident op Kersdag by die Maselspoort Vakansie-oord buite Bloemfontein, luidens ‘n verklaring deur ds Jan Lubbe, die voorsitter: van die moderamen van die NG Kerk in die Vrystaat. | English version below. Oproep ná Maselspoort-insident op Kersdag Die NG […]














