Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Staak hierdie ‘anargie’ – SARK 

Die amptelike persverklaring wat hieronder ingesluit word, is nie 'n nuusberig deur Kerkbode nie. Die persverklaring word in sy geheel hier gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk.

“The destruction we are witnessing will have far-reaching and long-lasting impacts. It is a state of civil anarchy and mayhem that cannot and should not be tolerated. We appeal for a moment to stop.”

Só het die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke Maandag 12 Julie in ’n verklaring laat hoor te midde van protes en plundering wat volg op oud-pres. Jacob Zuma se inhegtenisname. 

“The SACC urgently appeals for an end to the violent protests spilling into criminal acts of wanton vandalism and looting that should not be sustained in a constitutional democracy. A nation, whose legal and constitutional institutions are challenged through violence, will take decades of deep suffering, if ever, to recover,” luidens die verklaring. 

  • Lees die volledige verklaring hieronder. 

[scribd id=515452050 key=key-aUMazrTClCCGoMZ8mEh1 mode=scroll]

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top