Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Verklarings

Stigtingsverklaring van die eerste Koinoniaring te NG Kerk Bethal: Ring van Standerton

Die Ring van Standerton is ’n vrywillige kerkverband van selfstandige NG kerke wat tans hoofsaaklik geleë is binne die territoriale gebied van Standerton (NG Kerk Moeder, Wes en Suid), Bethal (Moeder en Oos) en Charl Cilliers. Elk van bogenoemde gemeentes is selfstandig en volwaardig NG Kerk wat onder die direkte heerskappy van Jesus Christus staan.

Stigtingsverklaring van die eerste Koinoniaring te NG Kerk Bethal: Ring van Standerton Lees verder

Verklarings

‘En ná die vuur was daar ’n stilte’ – Medelye met alle slagoffers van die Usindiso-brand in Johannesburg

Die NG Kerk spreek haar opregte medelye uit met beseerdes, families en vriende van slagoffers van die ontsettende tragedie wat in die vroeë oggendure van Donderdag 31 Augustus 2023 in die middestad van Johannesburg afgespeel het. Die verlies van 76 menselewens (sover bekend), waaronder 12 kinders, is hartverskeurend. Die skrikwekkende beelde en feite waaroor die

‘En ná die vuur was daar ’n stilte’ – Medelye met alle slagoffers van die Usindiso-brand in Johannesburg Lees verder

Aktueel Verklarings

Elders gelees: SARK doen beroep op Reserwebank om Phala Phala-verslag vir publiek beskikbaar te maak

Die Suid-Afrikaanse Raad vir Kerke (SARK) het meer vrae as antwoorde na die Reserwebank (SARB) se onlangse mediavrystelling rakende die instansie se ondersoek oor die Phala Phala aangeleentheid. So sê biskop Malusi Mpumlwana, algemene sekretaris van die SARK, in ’n onlangse verklaring waarin hy namens die ekumeniese liggaam waarvan die NG Kerk ook lid is,

Elders gelees: SARK doen beroep op Reserwebank om Phala Phala-verslag vir publiek beskikbaar te maak Lees verder

Nuus Verklarings

Noordelike Sinode oor Dag van Verootmoediging (13 Augustus)

Paul Grobler, direkteur: Noordelike Sinode, skryf: Na aanleiding van die Ring van Louis Trichardt se persverklaring rakende die Dag van Verootmoediging wat in Kerbode (2023-07-28) gepubliseer is, reageer die moderatuur van die Noordelike Sinode as volg: Die Sinodale Diensraad (SDR) van die Noordelike Sinode is die besluitnemende liggaam van die sinode gedurende die vier jaar

Noordelike Sinode oor Dag van Verootmoediging (13 Augustus) Lees verder

Verklarings

Ring van Louis Trichardt: Distansiëring van leiers se visie van kerk as regering se opposisie

Ds PJ Kriel, voorsitter van die ringskommissie van die Ring van Louis Trichardt, skryf: Twaalf predikante (leiers) het besluit dat die NG Kerk se gemeentes, lidmate en vergaderinge nou uit geloofsoortuiging profeties openlik godsdienstig en demonstratief die president en regering se opposisie moet wees in die oploop na die verkiesing van 2024. LEES OOK: Noordelike

Ring van Louis Trichardt: Distansiëring van leiers se visie van kerk as regering se opposisie Lees verder

Verklarings

Simposium oor Afrikaans – Moedertaal en Geloofstaal – vir 11, 12 Augustus beplan

Merk voorlopig die geleentheid in u dagboek. Meer inligting oor die skedule sal volg: 11, 12 AUGUSTUS 2023, Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit in Wellington Die Afrikaanse Taalraad en Hugenote Kollege nooi akademici, filosowe, kerkmense en ander belangstellendes om saam te dink en droom oor Afrikaans as geloofstaal. Die simposium vind plaas in die pragtige

Simposium oor Afrikaans – Moedertaal en Geloofstaal – vir 11, 12 Augustus beplan Lees verder

Aktueel Verklarings

Bekend: Andrew Murray-prysfonds se pryse en toekennings vir 2023 

ANDREW MURRAYPRYS VIR TEOLOGIESE BOEKE IN AFRIKAANS  Die wenner is Martin Laubscher vir sy boek “Publieke teologie as profetiese teologie?” Die beoordelaars verklaar dat hierdie werk ’n baie deeglike stuk teologiese navorsing bevat. Laubscher behandel die verhouding tussen publieke teologie en profetiese teologie en doen dit in samehang met die teologie van Karl Barth. Laubscher

Bekend: Andrew Murray-prysfonds se pryse en toekennings vir 2023  Lees verder

Boeke Verklarings

Elders gelees | Hugenote Kollege: Annette Potgieter aangewys as dekaan van Skool vir Teologie en Bediening

Dr. Annette Potgieter is aangestel as die nuwe dekaan van die Skool vir Teologie en Bediening by Hugenote Kollege op Wellington, luidens ‘n verklaring uit die kantoor van die rektor, prof Nelus Niemandt, wat op 12 April uitgereik is.  Die verklaring lui: “Potgieter is sedert 2020 deel van die Hugenote Kollege-familie en het ook ‘n

Elders gelees | Hugenote Kollege: Annette Potgieter aangewys as dekaan van Skool vir Teologie en Bediening Lees verder

Verklarings

#Nationalshutdown: ‘Bid vir ons land’ vra SARK

“The proposed Monday protests are a further manifestation of the social and political disintegration of our hugely divided society. We appeal to faith communities of all traditions to use this weekend to pray for South Africa.” Só het biskop Malusi Mpumlwana, Algemene Sekretaris van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke in ‘n verklaring laat hoor op

#Nationalshutdown: ‘Bid vir ons land’ vra SARK Lees verder

Verklarings Video

ASM: ‘Bid vir politieke leiers, beskermingsdienste, regbank, fluitjieblasers en slagoffers van misdaad, korrupsie en geweld’

Die Algemene Sinode Moderamen (ASM) het tydens sy vergadering van 28 Februarie tot 2 Maart opnuut besin oor ons roeping in ons lande en ons verbintenis aan die waardes van menswaardigheid, geregtigheid en ’n opregte omgee vir almal met wie ons hierdie tyd en konteks deel, luidens ’n voorstel deur dr Leon M Foot (sekondant:

ASM: ‘Bid vir politieke leiers, beskermingsdienste, regbank, fluitjieblasers en slagoffers van misdaad, korrupsie en geweld’ Lees verder

Aktueel Verklarings

Selfdegeslagverbintenisse: Alle gesprekke help ASM ‘om tot groter helderheid oor die betekenis en implikasies van die 2019-besluit te kom’

Die Algemene Sinode Moderamen (ASM) het deur die afgelope vier jaar “terdeë onder die indruk daarvan gekom dat die AS- 2019 se besluit oor selfdegeslagverbintenisse uiteenlopende reaksie in ons kerkverband ontlok het,” luidens ’n verslag* wat uitgereik is in aanloop tot die ASM-vergadering wat van 28 Februarie tot 2 Maart in Kemptonpark sal plaasvind.   “Daar

Selfdegeslagverbintenisse: Alle gesprekke help ASM ‘om tot groter helderheid oor die betekenis en implikasies van die 2019-besluit te kom’ Lees verder

Aktueel Verklarings
Bishop Malusi Mpumlwana, SACC General Secretary.

Elders gesien | SARK bring boodskap vir troebel tye

Statement on 25 February 2023 from the desk of the South African Council of Churches (SACC) General Secretary,  Bishop Malusi Mpumlwana: With only eight weeks of 2023 under our belts, our lived experience of this year thus far warrants a moment of contemplation, to remember, reinforce, and re-commit ourselves to the values that should inform

Elders gesien | SARK bring boodskap vir troebel tye Lees verder

Verklarings

‘Kreatiewe spanning’ tussen akademiese teologie en kerklike teologie is noodsaaklik, sê dosente by Maties

Prof Louis C Jonker, namens die NG Kerk Dosenteraad, Fakulteit Teologie, Stellenbosch, skryf: Ons as die NG dosente verbonde aan die Fakulteit Teologie op Stellenbosch, wil hiermee graag ons perspektief op die kerklike en publieke woelinge van die afgelope tyd oor teologiese opleiding en navorsing stel. Ons is bekommerd dat daar dikwels eensydig en ongenuanseerd

‘Kreatiewe spanning’ tussen akademiese teologie en kerklike teologie is noodsaaklik, sê dosente by Maties Lees verder

Aktueel Verklarings

Elders gesien | Teologiese opleiding: GKSA se ooreenkoms met NWU oor 3 jaar tot ’n einde 

Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) berig die afgelope naweek in hul jongste nuusbrief en via hul media-kantoor oor van die besluite wat geneem is by die vyfde Algemene Sinode wat 30 Januarie tot 4 Februarie 2023 plaasgevind het. Hier is drie van die besluite:  GKSA Teologiese Opleiding: Paaie skei met NWU oor drie jaar

Elders gesien | Teologiese opleiding: GKSA se ooreenkoms met NWU oor 3 jaar tot ’n einde  Lees verder

Aktueel Verklarings
Dr Dewyk Ungerer, die voorsitter van Noordelike Sinode se moderatuur.

Elders gelees | Oor nuwejaarsvoornemens en Wêreldbeker-rugby

Dr Dewyk Ungerer skryf: “Beste Kollega, kerkraad en gemeentes van die Noordelike Sinode, Nuwejaarsoggend – 1 Januarie 2023 – sit ons as gesin (al my kinders, kleinkinders en my 86-jarige moeder) vir die eerste keer in baie jare saam om die ontbyttafel. My seun vra toe wat elkeen se nuwejaarsvoorneme vir 2023 is. Hy maak

Elders gelees | Oor nuwejaarsvoornemens en Wêreldbeker-rugby Lees verder

Artikels Verklarings
Thulani Maseko. Foto: Via https://sacc.org.za/

Elders gelees | SARK reageer op die ‘skokkende’ dood van Thulani Maseko in Eswatini

Biskop Malusi Mpumlwana het in die mediaverklaring hieronder skok en medelye uitgespreek oor die dood van menseregteprokureur Thulani Maseko, wat in Januarie vanjaar vermoor is. Maseko was wêreldwyd bekend as ‘n kampvegter vir geregtigheid en demokrasie in Eswatini, luidens die verklarling wat op 23 Januarie namens Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) uitgereik is via

Elders gelees | SARK reageer op die ‘skokkende’ dood van Thulani Maseko in Eswatini Lees verder

Nuus Verklarings

‘Die doel is om die waarheid en die feite aan die lig te bring’ – Kuratorium oor optrede teen dosent

Verklaring van die dagbestuur van die Kuratorium van die Sinode van Wes-Kaapland na aanleiding van Johan Eybers se berig in Rapport op 8 Januarie 2023: Kerkmense ‘het my teologies verkrag’, sê dominee Die dagbestuur van die Kuratorium het kennis geneem van bogenoemde berig en voel genoodsaak om die korrekte feite oor die aangeleentheid bekend te

‘Die doel is om die waarheid en die feite aan die lig te bring’ – Kuratorium oor optrede teen dosent Lees verder

Aktueel Verklarings

Oproep ná die Maselspoort-insident op Kersdag |  Statement after the incident at Maselspoort on Christmas Day

Die NG Kerk in die Vrystaat het met groot hartseer kennisgeneem van die ontstellende insident op Kersdag by die Maselspoort Vakansie-oord buite Bloemfontein, luidens ‘n verklaring deur ds Jan Lubbe, die voorsitter: van die moderamen van die NG Kerk in die Vrystaat. | English version below.   Oproep ná Maselspoort-insident op Kersdag   Die NG

Oproep ná die Maselspoort-insident op Kersdag |  Statement after the incident at Maselspoort on Christmas Day Lees verder

Aktueel Verklarings

Nuwe tussentydse hoof by Bybelgenootskap van SA (BSA)

Ds Rodney van Wyk is onlangs as die tussentydse uitvoerende hoof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (BSA) aangewys. Hy het op 1 November die leisels by ds Dirk Gevers oorgeneem wat nou die posisie van Sekretaris Generaal van die Wêreldbond van Bybelgenootskappe beklee. Lees meer in BSA se mediaverklaring. MEDIAVERKLARING 9 November 2022 Bybelgenootskap van

Nuwe tussentydse hoof by Bybelgenootskap van SA (BSA) Lees verder

Aktueel Nuus Verklarings

Uit Gustav se pen: Oor wetgewing en Afrikaans as geloofstaal

’n Taal is ’n tuiste en in die konteks van godsdiens word taal ook ’n geloofstuiste, skryf dr Gustav Claassen. “Taal, en spesifiek Afrikaans, is vir die NG Kerk ’n uiters belangrike voertuig om geloofswaarhede te kommunikeer en in te aanbid,” skryf die algemene sekretaris van die NG Kerk. Hieronder gee Claassen lidmate konteks vir

Uit Gustav se pen: Oor wetgewing en Afrikaans as geloofstaal Lees verder

Aktueel Verklarings
Scroll to Top