Die amptelike persverklaring wat hieronder ingesluit word, is nie 'n nuusberig deur Kerkbode nie. Die persverklaring word in sy geheel hier gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk.
Die Ring van Heilbron het op 22 November 2023 tydens haar spesiale vergadering besluit om die volgende punte by haar gemeentes aan te beveel.
Finale besluite November 2023Geborg