Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

'n "Familiebyeenkoms van Gereformeerde kerke" sal op 21 en 22 Julie by die Afriforum teater in Pretoria plaasvind, luidens 'n verklaring deur Kairos Netwerk.

Kairos reël saamtrek in Pretoria

Die amptelike persverklaring wat hieronder ingesluit word, is nie 'n nuusberig deur Kerkbode nie. Die persverklaring word in sy geheel hier gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk.

‘n “Familiebyeenkoms van Gereformeerde kerke” sal op 21 en 22 Julie by die Afriforum teater in Pretoria plaasvind, luidens ‘n verklaring deur Kairos Netwerk. “Dolerende NG gemeentes sowel as ander kerke met ‘n Gereformeerde belydenisgrondslag gaan tydens hierdie konferensie byeenkom om die uitdagings en geleenthede vir Skrifgetroue gemeentes te deel.

[scribd id=572638175 key=key-IsVWgDFUxhH7Frl23X1Q mode=scroll]

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top