Die amptelike persverklaring wat hieronder ingesluit word, is nie 'n nuusberig deur Kerkbode nie. Die persverklaring word in sy geheel hier gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk.
Die interimkomitee van die NG Kerk Vrystaat het besluit om ‘n Buitengewone Moderamenvergadering op Woensdag 11 Maart 2020 byeen te roep. Die hou van ‘n Buitengewone Sinodesitting sal daar verder bespreek word.
- Uitgereik deur dr Carin van Schalkwyk, skriba van die Sinode Vrystaat
Geborg
