Die amptelike persverklaring wat hieronder ingesluit word, is nie 'n nuusberig deur Kerkbode nie. Die persverklaring word in sy geheel hier gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk.
Die Beheerraad van Stabilis Behandelingsentrun het ná deeglike oorweging van die sentrum se finansiële posisie besluit om die sentrum se bedrywighede op 30 November 2026 te staak. Lees die volledige verklaring hieronder.
Geborg
