Die amptelike persverklaring wat hieronder ingesluit word, is nie 'n nuusberig deur Kerkbode nie. Die persverklaring word in sy geheel hier gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk.
Die NG Kerk is genooi om deel te wees van ‘n interkerklike gebedsaksie. City Connect: 50 Gebedsdae nooi gemeentes, lidmate, gebedsgroepe, families en elke gelowige om saam op ’n 50-dae-gebedsreis te gaan ter voorbereiding op die 2026-plaaslike verkiesing, luidens ‘n verklaring vanuit die kantoor van die algemene sekretaris van die NG Kerk. Die gebedsreis strek van 14 September tot 3 November 2026,
Lees die verklaring hieronder en laai die gids af via hierdie skakel.
Bekendstelling van 50 dae gebedsreis vir die verkiesing_2026Gebedsgids Bekendstelling van 50 dae gebedsreis vir die verkiesing_2026
