Geloof wat ’n verskil maak
Het die NGK nog ’n rol om te speel in ’n post-apartheid-Suid-Afrika? Kan die kerk nog ’n sinvolle bydrae maak? Het die omstandighede in die land nie sodanig verander dat die kerk wat apartheid Bybels fundeer het, se rol uitgespeel is nie? Hierdie vrae wat al meer gevra word, het die potensiaal om retoriese vrae […]
Geloof wat ’n verskil maak Lees verder
Johan van der Merwe
