Grondhervorming: Met dié aspek moet die kerk help
Die versugting na grond is deel van die mensdom se gekiedenis. Dit is ongelukkig ’n verhaal van geweld en oorlog. Suid-Afrika is hierop geen uitsondering nie. Die soeke na meer grond is een van die vernaamste redes wat die verversingspos wat Jan van Riebeeck in 1652 gevestig het na ’n kolonie laat groei het. Dit […]
Grondhervorming: Met dié aspek moet die kerk help Lees verder
Artikels


