Brendin Horner: Dit moes nooit gebeur het nie
Aan die einde van die historiese Rustenburgkerkeberaad wat in November 1990 plaasgevind het, is ’n verklaring deur die verteenwoordigers van meer as 80 kerke uitgereik waarin gesê is dat wat tydens die apartheidsjare gebeur het, nooit weer in hierdie land mag gebeur nie. Kerkleiers is opgeroep om hulle te beywer vir ’n samelewing waarin die […]
Brendin Horner: Dit moes nooit gebeur het nie Lees verder
Johan van der Merwe
