Armoede: Is die NGK gereed vir die nuwe pandemie?
Die jongste navorsing oor armoede onder Afrikaners – en dit is mos die grootste gros van die NG Kerk se lidmate – dui aan dat ’n groter pandemie as Covid-19 die kerk gaan tref. Navorsing wat deur Solidariteit Helpende Hand aan die einde van 2021 gedoen is bevestig bogenoemde stelling. In die navorsing waaraan 15 […]
Armoede: Is die NGK gereed vir die nuwe pandemie? Lees verder
Johan van der Merwe









