Johan van der Merwe | Ná die verkiesing: NG Kerk het weer ’n groot rol te speel
Die eerste demokratiese verkiesing in die geskiedenis van Suid-Afrika wat op 27 April 1994 plaasgevind het, was ’n belangrike mylpaal in die geskiedenis van die land. Miljoene mense het op dié dag in lang rye gestaan om vir die eerste keer in hulle lewe ’n kruisie op ’n stembrief te trek. ’n Gees van optimisme […]
Johan van der Merwe | Ná die verkiesing: NG Kerk het weer ’n groot rol te speel Lees verder
Dinkstof

















