Pinkster: Dit is tyd vir ’n nuwe begin
Die wyse waarop Pinkster in die NG Kerk gevier word is een van die kerk se unieke en uitstaande kenmerke. Geen ander Afrikaanse kerk hou pinksterdienste of pinksterbidure nie. Hierdie gebruik dateer uit 1861 toe die eerste pinksterbidure onder leiding van ds GWA van der Lingen in die Paarl plaasgevind het. Op soek na herlewing […]
Pinkster: Dit is tyd vir ’n nuwe begin Lees verder
Johan van der Merwe


