Woorde roep maar dade trek
1986 sal in die geskiedenis van die NG Kerk ’n rooiletterjaar wees. Tydens die Algemene Sinode in Kaapstad is besluit om af te draai van die apartheidspad af. Ja vir oop deure en oop lidmaatskap, ’n hernude fokus op die eenheid van die kerk en ’n nee vir apartheid het die kerk op ’n nuwe […]
Woorde roep maar dade trek Lees verder
Johan van der Merwe
