Kerkspieël 2026 onthul die stippellyne wat gemeentes sélf moet trek
Voltydse predikante het in die verlede ’n groot rol in die bediening van die gemeente gespeel. Maar die situasie is besig om wesenlik te verander en dit stel nuwe eise aan gemeentes, skryf Kobus Schoeman op grond van omvattende nuwe navorsing oor die gemeentes van die NG Kerk. Dit is nie so maklik en […]
Kerkspieël 2026 onthul die stippellyne wat gemeentes sélf moet trek Lees verder
Artikels




















