Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Artikels

Vandag meer as twintig jaar later is die mense op wie die wêreld opgee, steeds Santie en Henry Tyrer se bediening by Ministry on Wheels. Foto's: Verskaf

Die ontstaansverhaal van Bediening op Wiele … en die mense daaragter | Jaco Strydom gesels met Henry en Santie Tyrer

“Ja, so ons doen maar sulke goeters,” sê Santie Tyrer en lig haar skouers. Sy vertel van ’n vrou wie se man onlangs oorlede is: “Dit was ’n reënerige Dinsdag, en dit is koud en die vrou is soos amper in ’n trance … jy weet. Maar dis maar hoe sy is. Om te oorleef. […]

Die ontstaansverhaal van Bediening op Wiele … en die mense daaragter | Jaco Strydom gesels met Henry en Santie Tyrer Lees verder

Artikels
Lizl-Louise Schoeman, ’n gemeentepredikant van Pretoria, sê haar dogter met Downsindroom, Danielle, het haar hele verstaan van mawees verander. Foto's: Verskaf

Getuienis: ‘Ek moes lief raak vir die kind wat ek gekry het’ – Predikantma vertel van haar Downsindroom-kind

’n Gemeentepredikant van Pretoria sê haar dogter met Downsindroom het haar hele verstaan van mawees verander. Sy kyk ook met ’n nuwe bril na wat mense se lewe waarde gee. Lizl-Louise Schoeman het haar storie in Moedersdagmaand vir Heléne Meissenheimer vertel. Danielle is 21 jaar gelede vroeggebore met ’n noodkeisersnee op haar pa Pieter se

Getuienis: ‘Ek moes lief raak vir die kind wat ek gekry het’ – Predikantma vertel van haar Downsindroom-kind Lees verder

Artikels
Ons was vier wit Afrikaanse stappers. Saam met ons was daar agt swart Suid-Afrikaners. Dit het ons weer gewys hoe skaars sulke ruimtes in ons alledaagse lewens is – veral vir ons as wit Afrikaanse mense. Hoe maklik bly ons nie in ons eie kringe, ons eie gemeenskappe, ons gemaksones nie – ten spyte daarvan dat ons in die minderheid in hierdie land is.

Medestappers skenk rykdom aan staptog

Dr Johannes Mouton van Table View-gemeente skryf: Ons het onlangs die voorreg gehad om die Amatola-staproete aan te pak. Ons het dit met die gewone verwagtinge gedoen: mooi natuurskoon, ’n fisiese uitdaging, en ’n bietjie wegkom van die alledaagse. Wat ons nie verwag het nie, was hoe die stap vir ons iets veel dieper sou

Medestappers skenk rykdom aan staptog Lees verder

Artikels
Neville Cloete onthou een voorval uit November 1979 nog asof dit gister was. Foto's: Verskaf

Getuienis van oom Neville Cloete uit Zambië: ‘Toe kom daar ’n vrede oor my’

Ds Willem Schoeman skryf: As leraar van die Dutch Reformed Church of Zambia ontmoet ek interessante mense hier in Zambië. Sommige met uitsonderlike getuienisse wat ek graag met die wêreld wil deel. Getuienisse van God se sorg, sy grootheid en sy hand van beskerming. Oom Neville Cloete woon op die plaas Eastwood Farm op die

Getuienis van oom Neville Cloete uit Zambië: ‘Toe kom daar ’n vrede oor my’ Lees verder

Artikels
Kerkbode het einde verlede jaar lesers uitgenooi om ’n aanlyn opname te voltooi wat kyk na hoe hulle die betroubaarheid van die media beleef en watter tendense hulle in hulle eie mediagebruik waarneem. Ons deel van die vrae en terugvoer hieronder.

Jou mening: Lesers gesels saam oor wat kerknuus is (en nie is nie)

Wat is kerknuus? Dié vraag mag eenvoudig klink, maar respondente in ’n onlangse peiling het getoon hoe genuanseerd die antwoord kán wees. “Updates oor wat in die kerk aan die gang is, maar ’n diep refleksie oor hoe die kerk en Christus omgaan met die komplekse wêreld waarvan die kerk deel is – dis nie

Jou mening: Lesers gesels saam oor wat kerknuus is (en nie is nie) Lees verder

Artikels

Ouervervreemding: Soms bring volharding wel hereniging 

Volharding en die regte ondersteuning kon in hierdie geval ná jare hereniging bring, vertel Christine Shaw, ’n Kerkbode-storievennoot.*   ’n Paar jaar gelede is Jordan (skuilnaam) en sy jonger sussie uit hulle ma se sorg verwyder en in pleegsorg geplaas. Terwyl sy sussie in ’n stabiele plasing gebly het, was Jordan se pad meer kompleks.

Ouervervreemding: Soms bring volharding wel hereniging  Lees verder

Artikels Vennote

Wenke teen slenters op sosiale media wat geloofsgemeenskappe teiken

In die digitale era het sosiale media ’n nuwe terrein geword waar geloofstaal en kerklike beelde dikwels misbruik word vir finansiële gewin. Slim bemarkingstaktieke, dikwels ondersteun deur kunsmatige intelligensie (KI), skep oortuigende digitale personas wat vertroue wek, emosie manipuleer en mense vinnig na ’n koopskakel lei. Die kerk en sy lidmate is ’n sagte teiken

Wenke teen slenters op sosiale media wat geloofsgemeenskappe teiken Lees verder

Artikels
“Psalms is die eerlikste lirieke wat ooit geskryf is, woedend, hartseer, hoopvol, alles in die teenwoordigheid van die Here, en dit is heeltyd. Die naam ‘Zoid Psalms’ gaan oor eerlikheid, vertel Karin Zoid aan Annabelle Lombard. Foto's: Verskaf

Karen Zoid aan gemeentes: Dankie dat julle julle deure oopmaak, nie net vir die heiliges nie, maar vir die soekendes

“My pa het my geleer dat jy nie geloof verduidelik nie, jy leef dit.” Karin Zoid gesels met Annabelle Lombard oor kerkorrels en broosheid in haar nuwe opvoering wat sy beskryf as “nie ’n gospelkonsert nie”. Zoid sê: “Dit gaan oor ’n kunstenaar wat haar storie vertel in ’n ruimte wat daarvoor gemaak is. My

Karen Zoid aan gemeentes: Dankie dat julle julle deure oopmaak, nie net vir die heiliges nie, maar vir die soekendes Lees verder

Artikels

Vakatures, Amptelike Nuus en stories van gemeentes, leiers en lidmate

Geagte Kerkbode-leser, in die April-uitgawe van die papierkoerant kan jy lees oor vredemakers en oor oorlog, oor dinamiese gemeenteleiers en vindingryke lidmate … En oor die gevare van Christen-clichés. Lekker lees! Geniet jy ons joernalistiek? Ondersteun ons deur ‘n Vriend van Kerkbode te word en ‘n bydrae te maak. 

Vakatures, Amptelike Nuus en stories van gemeentes, leiers en lidmate Lees verder

Artikels
Soeke na nederigheid: ‘Laat staan die “selfie” en kyk eerder in die spieël’ – só skryf prof Jannie le Roux na die lees van 'Humble: Free yourself from the traps of a narcissistic world'.
Kenners meen die ingewortelde verbruikersgees hou ’n inherente gevaar vir die kerk in die breë en die Suid-Afrikaanse kerk in die besonder in.

Die verbruikersgees se nuwe goue kalwers: ’n inherente gevaar vir die kerk?

Verbruikerisme, of die ingewortelde verbruikersgees (Engels: consumerism), skep nuwe goue kalwers, ’n nuwe Godsbeskouing en hou ’n inherente gevaar vir die kerk in die breë en die Suid-Afrikaanse kerk in die besonder in, en kan die missionale roeping van die skep van geloofsgemeenskappe as gestuurde gemeentes verlam, glo Suid-Afrikaanse en Amerikaanse kenners. Fanie Heyns doen

Die verbruikersgees se nuwe goue kalwers: ’n inherente gevaar vir die kerk? Lees verder

Artikels
Jaco Strydom het gesels met die vlieënde dominee, Rudolph Scharneck van die NG Kerk Goudini op Rawsonville in die Wes-Kaap. Foto's: Verskaf

Jaco Strydom gesels met Rudolph Scharneck – ‘Ek is eintlik ’n baie versigtige ou’

Rudolph Scharneck is ’n dominee wat graag die misterieuse stiltes van die hoogtes opsoek. Soms vind hy dit in die wilde vrede van hoë bergpieke, ander kere in die klank van die wind wanneer sy gemotoriseerde sweeftuig die ideale hoogte bereik en hy uiteindelik die enjin kan afskakel. “Die belangrikste dinge is stap en vlieg,”

Jaco Strydom gesels met Rudolph Scharneck – ‘Ek is eintlik ’n baie versigtige ou’ Lees verder

Artikels

Eko-rubriek | Fay van Eeden: Wanneer jou ma vir jou ’n boodskap stuur

Die Artemis-II-sending het my verbeelding aangegryp. Ek vergaap my aan die foto’s wat die ruimtevaarders geneem het. My soekenjin neem my op ’n reis amper so ver soos dié van Artemis II, en voor ek my kan kry, staar ek na die EarthRise-foto (sien hierbo) wat in 1968 tydens die Apollo-8-sending geneem is. Hierdie ikoniese

Eko-rubriek | Fay van Eeden: Wanneer jou ma vir jou ’n boodskap stuur Lees verder

Artikels
Hoe sou die antropoloog Mary Douglas my help sinmaak van hierdie rommelgevulde strand, wou die skrywer by die KI-agent Claude weet. Die video hieronder is 'n verwerking van die skrywer en die KI se interaksie oor 'n konfronterende foto en Douglas se argument in die boek Purity and Danger.

In gesprek met KI: Leer my oor die mens en rommel

Die saambestaan van skoonheid en vullis het hom onkant betrap toe hy hierdie die foto op ’n strand in Wes-Afrika geneem het, vertel Le Roux Schoeman.  Het jy al ooit ’n foto geneem, maar nie geweet wat om daaroor te sê nie? In joernalistieke terme hoef jy hoogstens ’n sin of twee onderaan te skryf,

In gesprek met KI: Leer my oor die mens en rommel Lees verder

Artikels
jacques louw
Ds Jacques Louw (middel) het onlangs na meer as 25 jaar se betrokkenheid by kerkmusiek uitgetree. In 2019 het hy erelidmaatskap vir sy bydrae tot kerkmusiek van die Suider-Afrikaanse Kerkorreliste Vereniging (Sakov) ontvang. By hom is prof Theo van Wyk (Sakov-sekretaris) en prof Mario Nel, Sakov-voorsitter. Foto's: Verskaf

‘Die skryf van kerkliedere is vir my ’n gawe en ’n roeping’ – in gesprek met Flam- en Vonkk-stigterslid Jacques Louw

Die liedere wat ons in die kerk sing is meer as net wysies en woorde … “dit is ’n kosbare middel waardeur gelowiges gehelp word om God in gees en waarheid te kan aanbid.” So vertel ds Jacques Louw, ’n NG dominee met meer as 140 tekste en/of komposisies vir kerkliedere agter sy naam. Heléne

‘Die skryf van kerkliedere is vir my ’n gawe en ’n roeping’ – in gesprek met Flam- en Vonkk-stigterslid Jacques Louw Lees verder

Artikels
Nienkie en Anke Grobler bereik met ’n biblioteekboksprojek sowat 2 000 kinders in afgeleë gemeenskappe in die Oos-Kaap.
Nienkie en Anke Grobler bereik met ’n biblioteekboksprojek sowat 2 000 kinders in afgeleë gemeenskappe in die Oos-Kaap. Foto's: Heléne Meissenheimer

Ma en dogter bring bokse vol boeke na kinders – ‘Ek wens meer gemeentes wil so iets doen,’ sê dominee wat projek begin het

Nienkie en Anke Grobler bereik met ’n biblioteekboksprojek sowat 2 000 kinders in afgeleë gemeenskappe in die Oos-Kaap. Heléne Meissenheimer ry saam in hulle VW Caddy. Nienkie Grobler doen een ding al vir sewe jaar. Sy deel haar liefde vir boeke en stories met voorskoolse kinders in ’n verafgeleë diep plattelandse deel van die Oos-Kaap.

Ma en dogter bring bokse vol boeke na kinders – ‘Ek wens meer gemeentes wil so iets doen,’ sê dominee wat projek begin het Lees verder

Artikels
Vir 43 dae vanaf Aswoensdag was U2 se “Days of Ash” vir my 'n Lydenstyd-klankbaan. “Easter Lily” kom seën ons met Paasfees hoop. Mag die Paaslelie vir jou blom op Opstandingsondag, skryf Francois Mulder.

’n Tyd vir fluistergebede en opstandingsliedere

Die Ierse rockgroep U2 het op Goeie Vrydag 2026 onverwags nóg ’n EP, “Easter Lily,” vrygestel – net ses weke ná hul Aswoensdag-EP “Days of Ash.” Francois Mulder skryf oor hierdie meer intieme versameling liedere wat klink soos fluistergebede, pelgrimspsalms en paasfeesliedere vir ’n stukkende wêreld.   Dit is Vrydagoggend, 3 April 2026. Goeie Vrydag.

’n Tyd vir fluistergebede en opstandingsliedere Lees verder

Artikels
Staan jy op die koppie buite die dorp, sien jy die NG Kerk Carnarvon se swart weerhaan en bruin gesteentes. Die gemeente val in die gelyknamige ring van Carnarvon en laasgenoemde is in 1980 gestig as die jongste van die NG Kerk in Noord-Kaapland se 11 ringe, wat altesaam sowat 81 gemeentes verteenwoordig, van Deben tot Kakamas, van Tadcaster tot Plooysburg. Kerkbode het gaan loer deur die klein sleutelgat van drie dae na hoe NG Kerk Carnarvon funksioneer. Ons gasheer was ds Marisa Vermeulen (links bo). Na ’n gemeentejaar by Mosselbaai Moedergemeente het Vermeulen, oorspronklik van Beaufort-Wes, hier in die Karoo kom vestig met haar man FA, ’n boer van die omgewing. Die twee het ’n babadogtertjie, Emari. Foto's: Le Roux Schoeman

Gemeentebesoek in die Bo-Karoo: Drie dae op Carnarvon

“Ek wil skape deurweeg en ontwurm. Jy kan help,” sê Daniël Vermeulen aan die dominee wat by hom opdaag vir huisbesoek. Tjoef-tjaf swaai ds Marisa Vermeulen die spuitkan op haar rug en werk een na die ander skaap soos hulle deurkom uit die kraal. Carnarvon in die Bo-Karoo lê sowat tien ure se ry uit

Gemeentebesoek in die Bo-Karoo: Drie dae op Carnarvon Lees verder

Artikels
Marie Vermeulen (links), haar man Daniël en hulle gesin boer buite Carnarvon in die Noord-Kaap. Die paartjie praat in hierdie podsending (10 min 18 sek) oor hulle belewenis van die soort veeljaardroogte wat al vele plattelandse gemeenskappe in Suid-Afrika met rampspoedige gevolge getref het. Foto: Le Roux Schoeman

Podsending: ‘Die droogte het ons gemaak wie ons is’ – paartjie uit die Karoo deel hoe swaarkry hulle gevorm het

“Ons het in die kerk gesit, dan is dit groot ooms wat huil dat die banke ruk.” Só onthou Marie Vermeulen die droogte wat in hulle deel van die Karoo geduur het van 2016 tot November 2021. Marie, haar man Daniël en hulle gesin boer buite Carnarvon in die Noord-Kaap. Sy praat in hierdie podsending

Podsending: ‘Die droogte het ons gemaak wie ons is’ – paartjie uit die Karoo deel hoe swaarkry hulle gevorm het Lees verder

Artikels
In Indië is daar ’n groter godsdienstige verdraagsaamheid as in die Midde-Ooste, hoor Annabelle Lombard in gesprek met Marina Louw.

Gebedsreis na Indië: Indrukke van Kulkutta, Murshidabad en Moeder Teresa se nalatenskap

“Ek het altyd gesê, as die Here my Indië toe wil stuur, sal hy my aan my ore daarheen moet sleep, want dit is die laaste plek waarheen ek sou kies om te gaan.” Só vertel Marina Louw, pas terug van ’n gebedsreis na Indië, aan Annabelle Lombard. Louw deel haar indrukke van Kulkutta en Murshidabad.

Gebedsreis na Indië: Indrukke van Kulkutta, Murshidabad en Moeder Teresa se nalatenskap Lees verder

Artikels
Ons bly altyd Paasnaweek tuis, maar vir die eerste maal in baie jare gaan ons hierdie jaar Paasfees elders vier. Én kan ’n mens Paasfees ekologies-sensitief vier?

Fay van Eeden: ’n Anderste Paasfees

“Mamma, dink jy hy weet waar ons gaan wees?” vra sy toe sy die motor se deur ooppluk. “Hallo Ammie! Hoe was jou dag?” vra ek sarkasies maar met geen effek nie. “Hallo, Mamma. Lekker dankie. Dink jy hy sal weet waar die vakansie-oord is?” “Van wie praat jy, my liefie?” “Die PAASHAAS,” kom ’n

Fay van Eeden: ’n Anderste Paasfees Lees verder

Artikels
"Die Here het my lewe gespaar en nou wil ek self aarde toe kom en stap en luister wat Hy verder met my lewe wil doen in die bediening en daarna," vertel ds Nico Swart in die onderhoud hieronder.

Hy wou Camino gaan doen, maar nou stap dié leraar van Pretoria die langste roete nog op plaaslike Pelgrimstog van Hoop

Ds Nico Swart beoog om van 30 Maart tot 2 Mei 2026 ’n plaaslike pelgrimstog af te lê wat hom sal vat van Jeffreysbaai deur Baviaanskloof tot by Uniondale en dan tot by Mosselbaai en uiteindelik tot by Agulhas in 32 dae. Dit sal hom ook die persoon maak wat die grootste afstand afgelê het

Hy wou Camino gaan doen, maar nou stap dié leraar van Pretoria die langste roete nog op plaaslike Pelgrimstog van Hoop Lees verder

Artikels
"Hoe het julle in Afrika beland?" vra Jaco Strydom vir Mike en Megan Ribbens, twee Amerikaners wat al vir meer as 20 jaar in Afrika woon en werk. Foto: Verskaf

Jaco Strydom gesels met Mike en Megan Ribbens oor hulle passie vir die Here en vir Afrika se mense

Hulle is gebore in die VSA, maar woon al vir meer as twintig jaar in Afrika. Die laaste twaalf in Suid-Afrika; voor dit agt jaar in Nigerië. Mike en Megan Ribbens is vreemde wesens. Dié tipe mense wat die donker opsoek om juis daar ’n lig te wees – in groot kontras met die al

Jaco Strydom gesels met Mike en Megan Ribbens oor hulle passie vir die Here en vir Afrika se mense Lees verder

Artikels
Scroll to Top